12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nasionale en internasionale11profiel versterkDie veranderinge by die Universiteitvan die Vrystaat sedertdie instelling in 1990 die transformasiepadbegin loop het, het belangrikeintellektuele bevryding gebring.Transformasie het ’n betreklik plaaslikeverwysingsraamwerk stelselmatig verbreedtot ’n oper, internasionale perspektiefen die intellektuele grondslaghet betekenisvol verdiep. Dit het gepaardgegaan met groeiende internasionalekontak, en Afrika- en Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap(SAOG) se inisiatiewe.In 2004 het die UV-bestuur ’n vyfdestrategiese prioriteit, uitwaartse dryfnasionaal en internasionaal, by sy anderprioriteite gevoeg om die klem nogsterker op die uitbou van die UV senasionale en internasionale profiel telaat val. In 2005 is hierop voortgebou.Kundiges speel leiersrolKundiges van die universiteit speelreeds in Suid-Afrika en Afrika ’n leidenderol in die openbare beleidsarena,die sake- en nywerheidswêreld en opwetenskapsgebied, terwyl al hoe meerook binne die internasionale hoëronderwysgemeenskaphul stempel afdruk.Prof. Hennie van Coller, Hoof vandie Departement Afrikaans en Nederlands,Duits en Frans in die FakulteitGeesteswetenskappe, is tot voorsittervan die Suid-Afrikaanse Akademie virWetenskap en Kuns verkies. Die Akademiehet prof. Van Coller in 2000 metMeer deureswaai oop naAfrika eninternasionaal.73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!