12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Prof. Niel Viljoen, Hoofdirekteur: Bedryf.dente op die planke tebring. Dit sal tot werkskeppinglei en moetook dien om meer nagraadsestudente tewerf. In Natuur- enLandbouwetenskappe isverskeie entrepreneurieseaktiwiteite aangepak.Die Disaster ManagementTraining andEducation Programmefor Africa (DiMTEC) het’n bedrag van ongeveerR700 000 van die Departementvan Wetenskapen Tegnologie gekryom leerlingskappevir studente in 2006 teinisieer. Die skenkingsal jaarliks hernu word,mits die uitkomste gunstigis.Ingevolge ’n ooreenkoms wat diefakulteit met die Mangaung-munisipaliteitgesluit het as vennoot in die LengauLandbou-ontwikkelingsprojek vir dieopleiding van opkomende en kleinskaalseboere op een van sy proefplase, hetdié munisipaliteit R2,8 miljoen beskikbaargestel. Die Vigssentrum se dr. PetroBasson het meer as R200 000 ingesamelom programme aan te bied.In die Fakulteit Gesondheidswetenskappehet veral die Departement Pediatrieen Kindergesondheid hom onderskeimet innoverende geldinsamelingsprojektevir die opgradering envervanging van toerusting. Dié departementsien jaarliks in die Universitas- enPelonomi-hospitaal om na duisendekinders met spesiale behoeftes, watkinders en babas insluit wat intensiewesorg nodig het, asook kinders metkanker, hart- en neurologiese siektes, envroeggebore babas.Die departement het in samewerkingmet die radiostasie OFM ’nAmazing Rainbow Rally (geskoei op dieTV-realiteitsreeks Amazing Race) inBloemfontein aangebied, in ’n anderprojek met die Vrystaat Cheetahs(Edms.) Bpk hande gevat, en in Oktober’n Rosebal saam met Medi-Clinic gehou.Die Fakulteit Gesondheidswetenskappehet ook met die hulp van UV-Bemarking begin om in Gauteng nouerbande met farmaseutiese maatskappyete smee met die oog op meer kontraknavorsing.Koshuise finansieelgesondDie Afdeling Verblyfdienste het in 2005’n verwagte surplus van R1,3 miljoengehad, ondanks die R3,68 miljoen wataan die opgradering van koshuise besteeis. Die afdeling het ook daarin geslaagom bykans R2 miljoen op uitstaanderekenings te verhaal.Die uithuur van koshuise in vakansietyehet ’n bykomende R3 miljoen ingebring.Huisvesting is met 23 konferensiesop die hoofkampus verskaf, en by Qwaqwais kongresgangers en matrieknasienersook vir die eerste keer sedert inlywinggehuisves.FinanceThe budget process is built around thepillars of core categories of spendingthat supports best budgeting practiceand compliments strategic goals. Morethan R350 million has been made availablefrom 2000 to 2005 to finance thestrategic objectives of the university.Non-current assets: Non-current assetsincreased by 25,5% compared to2004. This is mainly attributable to70

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!