12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

stel word vir diegene met toegangsmagtiging.Alle notules word ook op die webwerfgeplaas. ’n Soekenjin beperk soektogtena besluite <strong>of</strong> tersaaklike dokumentasietot enkele minute.Die Afdeling Taaldiens het begin meewerkaan ’n vertaalenjin, wat dokumenteregstreeks rekenaarmatig vertaal. Vertalingword hierdeur geoutomatiseer enslegs ’n bepaalde persentasie redigering isnodig om ’n dokument af te rond.Die Afdeling Vergaderingsadministrasiehet ook oorgeskakel na ’n digitaleklankopname van vergaderings wat vergaderingsverloopvir ’n volle jaar op eenCD stoor en per bespreekte item terugsoekbaarmaak.Videokonferensie-geriewe is op dieho<strong>of</strong>- en Qwaqwa-kampus geïnstalleer,wat veral bestuurskontak tussen diekampusse vergemaklik.Die Biblioteek- en Inligtingsdienshet sy doelwit bereik om 23% van sy inligtingsbronnena digitale formaat om teskakel sodat personeellede in hul eiekantore toegang daartoe het.Wat onderrig betref, het die Biblioteekdiensvoortgegaan om sy dienstemet die Universiteit se e-leer op kampuste integreer. Talle studiemodulesis by die e-biblioteek op die UV sewebwerf gevoeg. Meer as 12 000skakels met volteks-artikels is noubeskikbaar.42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!