12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Van die leierskorps by die UV op ’n konferensie.Van links is, voor: mnr. Willem Malherbe,Registrateur: Strategiese Beplanning, prof.Gerhardt de Klerk, Dekaan van die FakulteitGeesteswetenskappe, en prof. Niel Heideman,Vise-dekaan, Fakulteit Natuur- enLandbouwetenskappe.riteit te verseker deur onnodige foute uitte skakel en deurlopend gehaltebeheer toete pas. Die uitvoer van ’n oudit op persoonlikelêers, raadsbeurse, data oor billikeindiensneming, Hemis-data (SANSO),mediese en behuisingstoelaes en Vistaverlofhet foutiewe inligting dramatiesverminder.Om ’n buigsamer, billiker en meermededingende vergoedingstelsel vir dieUniversiteit tot stand te bring is inNovember 2002 besluit op ’n omskakelingvan ’n tradisionele vergoedingstelsel(basiese salaris plus “bytel”-voordele) na ’n totalevergoedingstruktuur.Die proses is aan die gang gesit met’n loodsgroep van sowat 300 in die drieboonste vlakke van senioriteit.Die omskakeling behels hoofsaaklikdrie areas van pakketherstrukturering:bonus, reistoelae, en ander nie-pensioengewendebylaes. Gedurende die implementeringsfasevir die uitrol na die resvan die universiteit in 2005, kon personeelledekies om óf die status quo tehandhaaf, óf om hul vergoedingstruktuurte verander.Die inlywing van die Vista-kampushet verskeie uitdagings in die bestuur vanmenslike hulpbronne gebied. Onderhandelingetussen die hoofkampus, Vistakampusen die vakbonde oor die belyningvan die diensvoorwaardes is afgehandelen die ooreenkoms in Mei onderteken. InJulie was 28 Vista-personeellede se diensvoorwaardesreeds ten volle belyn, metsowat 43 nog uitstaande. Die omskakelingvan Vista-personeel na ’n totalevergoedingstruktuurkan eers plaasvind nadatdié proses afgehandel is.Die beleide en prosedures vir menslikehulpbronne word deurlopend hersienin ooreenstemming met arbeidswetgewingen nasionale en internasionale bestepraktyke. In 2005 is die beleid oor mediesevoordele hersien sodat dit nou voorsieningmaak dat elke personeellid ’n mediesevoordeel ontvang, hetsy as ’n mediesesubsidie of ’n mediese toelae. Diebeleid oor spesiale verlof en vir sekretariëleposte is ook hersien. Wat die dissiplinêrebeleid betref, is die proses van oorskakelingvanaf ’n akkusatoriese na ’n inkwasatorieseprosedure byna afgehandel.Goeie vordering is gemaak met diekonsolidering van die salarisstruktuur enrange van al die departemente. Departementewat reeds afgehandel is, is dieRekensentrum, Sportburo, Kovsiesteundienste,Menslike Hulpbronne en die Biblioteek-en Inligtingsdiens.Die prestasiebestuursprojek, PMPKe Nako, word deur die DepartementMenslike Hulpbronne bestuur om ’nprestasiebestuurstelsel te ontwikkel om’n toepaslike vergoeding-, prestasie-oorsig-en menslikehulpbron-ontwikkelingstelselin te stel. Werkgradering, die omskakelingvan ’n tradisionele vergoedingstruktuurna ’n totalepakketvergoedingstruktuuren ’n prestasie-oorsigstelselis die hoofelemente. Gedurende40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!