12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Streeksamewerking en -betrokkenheidis veral die domein van die eenhedein die fakulteit. Die Eenheid vir Taalbestuuris danksy ’n ruim bydrae van dieprovinsie Antwerpen, Nederland, vir ’nderde siklus van drie jaar deur middelvan die Multilingual, Informatics and Development-projekbetrokke by taalbeleidsontwikkelingen -implementering in dieVrystaat.Die Navorsingsinstituut vir Onderwysbeplanning(NIOB) is betrokke bytalle onderwysverwante projekte. In eenso ’n projek het NIOB as lid van ’n konsortium’n tender verkry om die infrastruktuurvan skole deur ’n vennootskaptussen die openbare en private sektor teverbeter. Transnet en Absa het ookfinansiering verskaf vir die indiensopleidingvan onderwysers in Wetenskap,Wiskunde en Engels.Ander departemente in die fakulteitwas ook betrokke by die opleiding vanonderwysers en leerders. Die AfdelingDie Universiteit van dieVrystaat se proefplaseword toenemend benutom nie alleen studentemet die nodige kennis toete rus nie, maar ook meerhulp, kennis en vaardighedeterug te ploeg in diegemeenskappe wat deurdie UV bedien word. Leesmeer op bl. 36.35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!