29.01.2015 Views

Die - University of the Free State

Die - University of the Free State

Die - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Alumni

Erflatingsvereniging

by Kovsies gestig

By die bekendstellingsfunksie van die Kovsie Erlatingsvereniging was van links, agter: prof. Johan Nortjé, prof. François

Retief, prof. Nico du Plessis, prof. Frederick Fourie (Rektor en Visekanselier van die UV); voor: mev. Anna Bobbert en mev.

Kathy Verwey.

Die Kovsie Erflatingsvereniging (KEV) is

gestig om oud-Kovsies, oud-personeel en

vriende van die UV bewus te maak van

erflatings aan die universiteit. Die universiteit het

reeds op vele terreine voordeel getrek uit persone wat

’n erflating aan die UV gemaak het.

Die loodsfunksie van die KEV is op Donderdag

21 September 2006 gehou. Tydens die geselligheid is

lidmaatskapsertifikate aan persone oorhandig wat

reeds ’n testamentêre bemaking aan die UV gemaak

het.

Die komitee aan die stuur van die KEV is: prof.

Nico du Plessis (voorsitter), prof. François Retief

(ondervoorsitter), prof. Johan Nortjé, mev. Anna

Bobbert, regter Faan Hancke, dr. Ivan van Rooyen

(Direk teur : UV Bemarking), en mev. Kathy Verwey

(Senior Beampte: Erflatings UV).

Die komitee beplan om drie tot vier sosiale

byeenkomste per jaar te hou waar tydens alumni, oudpersoneel

en vriende gesellig saam kan verkeer.

Persone wat meer inligting verlang aangaande

erflatings aan die UV kan me. Kathy Verwey by 051

4019343 / 082 050 8873 skakel.

November 06 • Bult

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!