29.01.2015 Views

Die - University of the Free State

Die - University of the Free State

Die - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Nuus

UV Boydenhelp

Prof. Piet Meintjes met die grafiek.

Mnr. Hannes Calitz by die teleskoop.

Personeel van die astrofisika-navors ings groep by die UV, met

behulp van die UV Boyden-sterrewag, is betrokke by ’n

groot internasionale projek wat reeds baanbrekerswerk verrig

het in terme van ’n baie moeilike planeet soektog in die Melkwegsterrestelsel.

Dié tipe na vors ing kan slegs suksesvol aangepak word

deur grootskaalse internasionale same werk ing, waarvan die Planetgroep,

in same werk ing met navorsers by die Departe ment Fisika,

die belangrikste is. Twaalf lande, 22 instel lings en 73 medewerkers is

by die Planet-projek betrokke.

In dié grootskaalse internasionale na vors ingssamewerking, speel

die groot 1,5 m reflektor-teleskoop by die UV Boyden-ster rewag ’n

baie prominente rol. Onlangs is die amper aardagtige soliede planeet

OGLE-2005-BLG-390Lb, ’n klein, amper onsigbare, ligkolletjie,

iewers oneindig ver in die middelpunt van die Melkweg, met ’n

rewolusionê nuwe tegniek ontdek. Die tegniek, die sogenaamde

gravitasie-mikro lenstegniek, berus op die lens-eienskappe van

ruimte-tyd in die onmiddelike om ge wing van ’n ster en is ’n

uitvloeisel van Einstein se algemene relatiwiteitsteorie. Personeel

van die astro fisika navorsings groep by die UV, waaronder prof. Piet

Meintjes, dr. Matie Hoffman en mnr. Hannes Calitz is intensief

betrokke by die projek. Die ontdekking van die planeet het wêreldwyd

groot mediadekking gekry, en die ontdekking is gepubliseer in

die prestige inter nasionale joernaal Nature, wat slegs baan brekerswerk

met groot publisi teits waarde publiseer.

Prof. Meintjes sê: “So iets is ook groot motivering vir ons –

veral om kwaliteit data te verskaf om ver dere suksesse in die

toekoms te verseker.”

Die Boyden-sterrewag sowat 30 km buite Bloemfontein is ʼn

onmisbare skakel in die internasionale waarnemingketting. Die

lengtegraad waar dit geleë is, is ideaal omdat die galaktiese

middelpunt, waar die sterkonsentrasie die hoogste is, in die winter-

Bult •November 06

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!