03.01.2015 Views

SUPRATHION 420 EC - Makhteshim-Agan SA (Pty) Ltd

SUPRATHION 420 EC - Makhteshim-Agan SA (Pty) Ltd

SUPRATHION 420 EC - Makhteshim-Agan SA (Pty) Ltd

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ergingstoestande, kwaliteit van verdunningswater, verenigbaarheid met ander stowwe wat nie op die

etiket aangedui is nie en die voorkoms van weerstand van die plaag teen die betrokke middel sowel as die

metode, tyd en akkuraatheid van toediening. Verder aanvaar die registrasiehouer nie verantwoordelikheid

vir skade aan gewasse, plantegroei, die omgewing of vir nadelige effek op mens of dier of vir 'n gebrek

aan prestasie van die betrokke middel as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings

na te kom of as gevolg van die ontstaan van toestande wat nie kragtens die registrasie voorsien kon word

nie. Raadpleeg die verskaffer in die geval van enige onsekerheid.

VOORSORGMAATREכLS:

Moet nie die spuitnewel inasem nie. Dra vol beskermende klere, oorpak, rubberstewels, handskoene en 'n

geskikte respirator. Was besmette klere dadelik na gebruik. Was met seep en water na toevallige

velkontak. Moenie eet, drink of rook, tydens vermenging of toediening van die produk, fע voordat hande

en gesig gewas en verklee is nie. Maak toedieningsapparaat skoon voordat dit met ander middels gebruik

word - uitspoelwater moet nie gewasse, weiveld, riviere, damme ens. besoedel nie. Vermy oorwaai van

die spuitnewel na ander gewasse, weivelde, riviere en damme. Voorkom die besmetting van voedsel,

voer, drinkwater en eetgerei. Spoel die houer daarna drie keer uit met 'n volume water gelykstaande aan

'n minimum van 10% van die houer. Gooi die spoelwater by die inhoud van die spuittenk voordat die

houer op die voorgeskrewe wyse vernietig word. Vernietig כle houer en moet dit nie vir enige ander doel

gebruik nie.

SIMPTOME VAN MENSLIKE VERGIFTIGING:

Hoofpyn, vermoeidheid, swakte, duiseligheid, oormatige sweet, mislikheid, buikpyn, braking, buikloop,

beklemde bors, benoudheid, versteurde ‏,כgesigsvermo spiertrekkings, beginnende by die ooglede en tong,

gewoonlik verkleinde pupille, stuiptrekkings, asemhalingsnood, bewusteloosheid.

NOODHULPBEHANDELING:

Verwyder die persoon van die bron van vergiftiging, stel hom gerus en hou hom stil. Verwyder

besoedelde klere en spoel besmette liggaamsdele met baie seep en koue water af. Moet nie die vel hard

vrywe nie. Besmette כo moet vir 15 minute met skoon water uitgespoel word. Indien die waterverdunde

mengsel gedrink is, veroorsaak braking deur die agterste gedeelte van die keel met u vinger te prikkel.

Indien die konsentraat gedrink is, gee eers fע 'n groot hoeveelheid van geklitste eierwit, styseloplossing fע

Melk van Magnesia, voordat braking veroorsaak word. Herhaal tot braaksel helder is en nie na gif ruik

nie. Neem pasiכnt onmiddellik na die naaste geneesheer. Pas kunsmatige asemhaling of geslote

hartmassering toe indien nodig. Moet nie direkte mond-tot-mond asemhaling toepas nie. MOET

NOOIT IETS PER MOND AAN 'N BEWUSTELOSE PERSOON TOEDIEN NIE.

NOTA AAN GENEESHEER:

Dien Atropien sulfaat binneaars (1-4 mg) toe elke 5 tot 10 minute tot die eerste tekens van atropinisasie

‏,כdro‏)‏ gloeiende vel en tachycardea) voorkom. 2-PAM 50 mg/kg tot 'n totale dosis van 1-2 g of Protopam

teen 1/3 van hierdie dosis. Herhaal toediening van oksieme indien nodig. Moet geen morfien toedien nie.

GEBRUIKSAANWYSINGS: GEBRUIK SLEGS SOOS AANGEDUI

VERENIGBAARHEID:

SUPRATHION 420 EC is verenigbaar met CIPRON BP (L 1603) soos op hierdie etiket aanbeveel. 'n

Fisiese verenigbaarheidstoets moet altyd uitgevoer word voordat gespuit word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!