f-Koinor 350 SC _2_ - Makhro-Agro

f-Koinor 350 SC _2_ - Makhro-Agro f-Koinor 350 SC _2_ - Makhro-Agro

06.09.2013 Views

GEWAS / PLAAG DOSIS OPMERKINGS KOOLGEWASSE Koolplantluis (Brevicoryne brassicae) PAMPOENGEWASSE Plantluise (Verskeie spp.) ROSE Plantluise (Macrosiphum rosae en Metoopolophium porosum) SITRUS (uitsluitend Koemkwat) Plantluise (Toxoplera citricidus) Rooidopluis (Aonidiella aurantii) en Bladvlooi (Trioza erythreae) Blaarmyner (Phyllocnisitis citrella) Bome hoër as 3.0m: 9.0ml / 8l water / boom 3.8ml / 1 ℓ water 10ml / 5l water 1ml / 1l water / bos 9ml / 1l water / boom waargeneem word. Gebruik ‘n gieter om die mengsel eweredig om die stam van die boom toe te dien. Herhaal hierdie toediening 60 dae na die eerste toediening. Dien 600 ml van die KOINOR 350 SC suspensie per polistereen saailaai toe as ‘n gietbehandeling oor die saailinge nie meer as 24 uur voor uitplant nie. Bogenoemde toedieningshoeveelhede word aanbeveel per polistereen saailaai wat 200 saailinge bevat. Die saailaaie waarna verwys word is die waarvan die standaard buite afmetings 673 x 342 mm is. Toedieningshoeveelhede kan veminder word vir saailaaie wat minder as 200 saailinge bevat. Die mengsel moet deeglik geroer word voor en tydens toediening om egalige toediening te verseker. Dien 30ml van die mengsel tydens plant of direk daarna per plantgat toe. Indien plantluise later in die seisoen voorkom mag addisionele bespuiting nodig wees met in agneming van die 100 dae onthoudingsperiode tussen laaste toediening en oes. Dien toe sodra die eerste plantluise opgemerk word. Dien as ‘n gronddeurdrenking toe deur met ‘n gieter die mengsel eweredig om die stam van die roosboom te gooi. Hierdie toediening kan elke 60 dae herhaal word. Dien tussen die groenpunt- en witblomknopstadium in Augustus/September toe deur met ‘n gieter die mengsel eweredig om die stam van die boom te versprei. Besproei binne 24 uur na toediening. In die geval van suurlemoene moet alle vrugte (selfs klein onvolwasse vrugte) voor toediening verwyder word. Beheer in suurlemoene kan verwag word net met eerste vrugset. Toediening moet geskied op stremmingsvrye bome. Gereelde besproeiïng van bome is noodsaaklik. Moet nie deur die besproeiïngsisteem toedien nie. Moet nie op pasgesnoeide bome toedien nie. Beheer op bome ouer as 15 jaar mag nie voldoende wees nie.

GEWAS / PLAAG DOSIS OPMERKINGS TAMATIES (Alleenlik in bedekte areas bv. glashuise ens.) Witvlieg nimfe (Trialeurodes vaporaiorum) 0.05ml / plant TUINE Miere 3ml / 5l water / 10 nesingange Dien binne een dag na uitplant toe deur middel van ‘n gronddeurdrenking. Meng 1ml KOINOR 350 SC met 2l water en dien 10ml van hierdie mengsel rondom die basis van elke stammetjie toe. Besproei binne 24 uur na toediening. Herhaal hierdie toediening 28 dae later. Met die eerste tekens van mieraktiviteit by ‘n nesingang, dien 500ml van die mengsel per nesingang toe. Gooi die mengsel direk in die nesingang en om die nesingang.

GEWAS / PLAAG DOSIS OPMERKINGS

KOOLGEWASSE

Koolplantluis

(Brevicoryne brassicae)

PAMPOENGEWASSE

Plantluise

(Verskeie spp.)

ROSE

Plantluise

(Macrosiphum rosae en

Metoopolophium

porosum)

SITRUS

(uitsluitend Koemkwat)

Plantluise

(Toxoplera citricidus)

Rooidopluis

(Aonidiella aurantii) en

Bladvlooi

(Trioza erythreae)

Blaarmyner

(Phyllocnisitis citrella)

Bome hoër as 3.0m:

9.0ml / 8l water / boom

3.8ml / 1 ℓ water

10ml / 5l water

1ml / 1l water / bos

9ml / 1l water / boom

waargeneem word. Gebruik ‘n gieter om die

mengsel eweredig om die stam van die boom

toe te dien. Herhaal hierdie toediening 60 dae

na die eerste toediening.

Dien 600 ml van die KOINOR 350 SC

suspensie per polistereen saailaai toe as ‘n

gietbehandeling oor die saailinge nie meer as

24 uur voor uitplant nie.

Bogenoemde toedieningshoeveelhede word

aanbeveel per polistereen saailaai wat 200

saailinge bevat. Die saailaaie waarna verwys

word is die waarvan die standaard buite

afmetings 673 x 342 mm is. Toedieningshoeveelhede

kan veminder word vir saailaaie

wat minder as 200 saailinge bevat. Die

mengsel moet deeglik geroer word voor en

tydens toediening om egalige toediening te

verseker.

Dien 30ml van die mengsel tydens plant of

direk daarna per plantgat toe. Indien plantluise

later in die seisoen voorkom mag addisionele

bespuiting nodig wees met in agneming van

die 100 dae onthoudingsperiode tussen laaste

toediening en oes.

Dien toe sodra die eerste plantluise opgemerk

word. Dien as ‘n gronddeurdrenking toe deur

met ‘n gieter die mengsel eweredig om die

stam van die roosboom te gooi. Hierdie

toediening kan elke 60 dae herhaal word.

Dien tussen die groenpunt- en

witblomknopstadium in Augustus/September

toe deur met ‘n gieter die mengsel eweredig

om die stam van die boom te versprei.

Besproei binne 24 uur na toediening.

In die geval van suurlemoene moet alle

vrugte (selfs klein onvolwasse vrugte) voor

toediening verwyder word. Beheer in

suurlemoene kan verwag word net met eerste

vrugset.

Toediening moet geskied op stremmingsvrye

bome. Gereelde besproeiïng van bome is

noodsaaklik. Moet nie deur die besproeiïngsisteem

toedien nie. Moet nie op pasgesnoeide

bome toedien nie. Beheer op bome ouer as 15

jaar mag nie voldoende wees nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!