Overstrand Herald 25 Julie 2013 Bladsy 6 Ons skole is ook amper tjok en blok KLEINMOND - The two primary schools here have almost been filled to capacity for 2014. Kleinmond PrimÍr has parallel medium presenting Afikaans and Xhosa. Even so, two classes here are run as multi grade. Grade 2 and Grade 3 share a class and a teacher, as well as Grade 5 and Grade 6. Grade 1 Afrikaans had to be divided as there would otherwise have been 68 learners in the class. This additional class is therefore educated by one of the two governing body post teachers. The second class making use of a teacher sponsored by the governing body, is Grade 6 which initially had 67 learners. Headmaster Roderick Brik- kels says the school needs at least one other teacher, but as all the departmental posts have been filled the school cannot afford to appoint another along with the present two paid for by the governing body. Mnr. Brikkels sÍ die eerste ronde inskrywings vir gr. R en gr. 1 is reeds afgehandel en die tweede ronde volg in September. Die skool is nou verplig om sakeondernemings te nader om te hoor wie sou belangstel om in die toekoms van die kinders te belÍ deur te help met die instel van ën derde nie-departementele pos. Hoewel die leerder onderwyser ratio op die groottotaal van die inskrywings klop, is sommige klasse, soos die gr. 8 klas met 68 leerders heeltemal oorvol. By Kleinmond Laer waar daar 10 onderwysers is, is vier beheerliggaamsposte, sÍ skoolhoof Gys Huisamen. Die opvoeders hier moet hul storie besonder goed ken, verduidelik mnr. Huishamen, want die klasse word in dubbel-medium aangebied. Dit beteken dat lesse in een klas in sowel Engels as Afrikaans aangebied word. Tans val die opvoeder:leerder ratio nog binne die vereistes wat deur die beheerliggaam bepaal is. Hoewel die gr. 1 inskrywings vir die skool reeds tot oorlopens toe vol is, sal daar steeds, soos departementeel bepaal, September weer geleentheid wees om aansoek te Die positiewe invloed van sport op jou lewe is ën erkende feit. Natuurlik is nie almal gebore ësportmanneí nie. Hoe vroeÎr sport egter in jou lewe ën impak kan maak, hoe beter. Rosabelle Riese, now a resident in Kleinmond, has participated in sport for 37 years and she feels the need and urge to share her experiences and knowledge with the community. Rosabelle has participated in 3 Paralympics events (Atlanta, Sydney, Athens); 2 Commonwealth Games events (Manchester, Melbourne); one All Africa Games event (Nigeria) and numerous World Championships (Spain, England, Taipei, Switzerland, Korea). She has visited all 5 continents. Her proudest achievement is a Bronze medal in Air Pistol at the Atlanta Paralympics. She has received many sports awards and of her proudest was being a Torchbearer for the Athens Olym-pics as well as being a Flagbearer for the SA Paralympic Team. ìSport has enriched my life tremendously. It has given me self-confidence and has taught me humility. It has made me grow doen vir toelating. Dit is veral om die twee voedingskole vir die Laerskool te akkommodeer, aangesien die skool nog altyd die gr.1ís hier vanaf kon hanteer. Die getalle van kinders wat na gr. 1 moet gaan, het egter so toegeneem, dat die inskrywingsvereistes soos bepaal deur die beheerliggaam vanaf 2015 streng toegepas gaan word, aangesien ouers nou kennis dra van die reÎling. By die Laerskool is daar steeds ën waglys vir 2013 waar kinders toegelaat word, sodra ën plek oopgaan. Albei skole stel gehalteopvoeding voorop wat hulle binne die gegewe omstandighede en vereistes probeer nakom. Sport kan jou lewe positief beinvloed as a person and has made me appreciate my life and have respect for the abilities and talents of other people.îMet behulp van Hetti Delen (arbeidsterapeut), Lisel Krige (raadslid vir wyk 10) en Hazel Apollis (Grail Programme) sowel as die departement van Sport wil hulle graag ën projek van stapel stuur wat hopelik die geleentheid vir almal in die Kleinmond- en selfs die Overstrand-gemeenskappe sal skep om aan sport en ander vorme van rekreasie deel te neem. Die vernaamste oogmerk van die hele projek sal wees om veral die jeug te betrek. Die fokus sal wees op sport sowel as rekreasie in die vorm van handwerk (ëcraftsí) met die oog op positiewe en bevredigende tydsbesteding. Ons sal ook fokus op jeugdiges as totale mense. Please contact Rosabelle Riese on 072 521 1160 or Lisel Krige on 082 572 2711 if you wish to become active or be a supporter in a life changing project.Die uitnodiging sluit almal in : die jeug wat sport en ontspanning wil beoefen, ouers, afrigters en algemene ondersteuners.
Overstrand Herald 25 Julie 2013 Bladsy 7