30.07.2013 Views

Overstrand Herald

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Overstrand Herald 25 Julie 2013 Bladsy 6

Ons skole is ook amper tjok en blok

KLEINMOND - The two primary

schools here have almost

been filled to capacity for

2014.

Kleinmond PrimÍr has parallel

medium presenting Afikaans

and Xhosa. Even so, two classes

here are run as multi

grade. Grade 2 and Grade 3

share a class and a teacher,

as well as Grade 5 and Grade

6. Grade 1 Afrikaans had to

be divided as there would

otherwise have been 68 learners

in the class. This additional

class is therefore educated

by one of the two

governing body post teachers.

The second class making use

of a teacher sponsored by the

governing body, is Grade 6

which initially had 67 learners.

Headmaster Roderick Brik-

kels says the school needs at

least one other teacher, but as

all the departmental posts

have been filled the school

cannot afford to appoint

another along with the present

two paid for by the governing

body.

Mnr. Brikkels sÍ die eerste

ronde inskrywings vir gr. R en

gr. 1 is reeds afgehandel en

die tweede ronde volg in September.

Die skool is nou verplig

om sakeondernemings te

nader om te hoor wie sou belangstel

om in die toekoms

van die kinders te belÍ deur

te help met die instel van ën

derde nie-departementele

pos. Hoewel die leerder

onderwyser ratio op die groottotaal

van die inskrywings

klop, is sommige klasse, soos

die gr. 8 klas met 68 leerders

heeltemal oorvol.

By Kleinmond Laer waar daar

10 onderwysers is, is vier beheerliggaamsposte,

sÍ skoolhoof

Gys Huisamen. Die opvoeders

hier moet hul storie

besonder goed ken, verduidelik

mnr. Huishamen, want

die klasse word in dubbel-medium

aangebied. Dit beteken

dat lesse in een klas in sowel

Engels as Afrikaans aangebied

word. Tans val die

opvoeder:leerder ratio nog

binne die vereistes wat deur

die beheerliggaam bepaal is.

Hoewel die gr. 1 inskrywings

vir die skool reeds tot oorlopens

toe vol is, sal daar

steeds, soos departementeel

bepaal, September weer geleentheid

wees om aansoek te

Die positiewe invloed van

sport op jou lewe is ën erkende

feit. Natuurlik is nie almal gebore

ësportmanneí nie. Hoe

vroeÎr sport egter in jou lewe

ën impak kan maak, hoe beter.

Rosabelle Riese, now a resident

in Kleinmond, has participated

in sport for 37 years and

she feels the need and urge

to share her experiences and

knowledge with the community.

Rosabelle has participated

in 3 Paralympics events

(Atlanta, Sydney, Athens); 2

Commonwealth Games

events (Manchester, Melbourne);

one All Africa Games

event (Nigeria) and numerous

World Championships (Spain,

England, Taipei, Switzerland,

Korea). She has visited all 5

continents. Her proudest

achievement is a Bronze medal

in Air Pistol at the Atlanta

Paralympics. She has received

many sports awards and

of her proudest was being a

Torchbearer for the Athens

Olym-pics as well as being a

Flagbearer for the SA Paralympic

Team. ìSport has

enriched my life tremendously.

It has given me self-confidence

and has taught me

humility. It has made me grow

doen vir toelating. Dit is veral

om die twee voedingskole vir

die Laerskool te akkommodeer,

aangesien die skool nog

altyd die gr.1ís hier vanaf kon

hanteer. Die getalle van kinders

wat na gr. 1 moet gaan,

het egter so toegeneem, dat

die inskrywingsvereistes soos

bepaal deur die beheerliggaam

vanaf 2015 streng toegepas

gaan word, aangesien

ouers nou kennis dra van die

reÎling.

By die Laerskool is daar

steeds ën waglys vir 2013 waar

kinders toegelaat word, sodra

ën plek oopgaan. Albei skole

stel gehalteopvoeding voorop

wat hulle binne die gegewe

omstandighede en vereistes

probeer nakom.

Sport kan jou lewe positief beinvloed

as a person and has made me

appreciate my life and have

respect for the abilities and

talents of other people.îMet

behulp van Hetti Delen (arbeidsterapeut),

Lisel Krige

(raadslid vir wyk 10) en Hazel

Apollis (Grail Programme)

sowel as die departement van

Sport wil hulle graag ën projek

van stapel stuur wat hopelik

die geleentheid vir almal in die

Kleinmond- en selfs die Overstrand-gemeenskappe

sal

skep om aan sport en ander

vorme van rekreasie deel te

neem. Die vernaamste oogmerk

van die hele projek sal

wees om veral die jeug te

betrek. Die fokus sal wees op

sport sowel as rekreasie in die

vorm van handwerk (ëcraftsí)

met die oog op positiewe en

bevredigende tydsbesteding.

Ons sal ook fokus op jeugdiges

as totale mense. Please

contact Rosabelle Riese on

072 521 1160 or Lisel Krige on

082 572 2711 if you wish to

become active or be a supporter

in a life changing project.Die

uitnodiging sluit almal

in : die jeug wat sport en ontspanning

wil beoefen, ouers,

afrigters en algemene ondersteuners.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!