30.07.2013 Views

Overstrand Herald

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Overstrand Herald 25 Julie 2013 Bladsy 4

VVA se Afrikaanse Jaarfunksie

KLEINMOND - Die Vriende

Van Afrikaans se jaarlikse Afrikaanse

Aand vind op 14 Augustus

om 19:00 in die Gereformeerde

Kerk plaas. Die

gaskunstenaar is Wilna Snyman.

Sy is ín gevierde en geliefde

aktrise wat haar lewe

lank aan die teater verbonde

was. Daar is seker niemand

wat haar nie een of ander tyd

op die verhoog, of op die televisie,

of in ín rolprent gesien

het nie. Sy was jare lank elke

weeksaand Madel in 7de

Laan. Sy gaan ín program van

haar gunsteling Afrikaanse

gedigte voordra.

Die aand word opgedra aan

die Nuwe FAK-sangbundel.

Die plaaslike sanggroep ìDie

Hangklip Dayzeesî gaan liedere

uit diÈ bundel vertolk en

die gaste voorgaan met die

samesang.

Kom bring saam met ons hulde

aan ons taal deur die aand

by te woon. Daar is ën beperkte

aantal kaartjies beskikbaar by

Albertyn Apteek teen R30. Dit

sluit ën heerlike koppie sop en

brood in. Navrae: 0282715316

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!