30.07.2013 Views

Overstrand Herald

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Overstrand Herald 25 Julie 2013 Bladsy 2

Die Rossta-gastehuis in Heuningkloof

Strop trek al nouer

Gerard Grobler

KLEINMOND ñ Christa Ross,

die gastehuiseienaar van

Kleinmond wat in Augustus

verlede jaar wreed in haar

slaapkamer by die Rosstagastehuis

in Heuningkloof vermoor

en vermink is, is vroeÎr

dood as wat aanvanklik gemeen

is.

Volgens ën verklaring deur

haar man, Rossie, is hy omstreeks

03:45 die oggend van

31 Augustus 2012 uit die huis

om ën vlug in Kaapstad te haal

(beeldmateriaal van die

lughawe bevestig sy aankoms

daar). Volgens hom het sy toe

nog gelewe. ën Bron na-aan

die ondersoek het egter vandees

week bevestig dat ën

forensiese ondersoek bepaal

het dat Christa Ross in alle

waarskynlikheid reeds voor

diÈ tyd dood was. Die bron het

aan die Herald gesÍ dat patoloÎ

nou ën nadere aanduiding

gegee het van wanneer presies

me. Ross dood is. Hierdie

nuwe getuienis, glo die Herald,

is wat twee weke gelede aanleiding

gegee het tot die inhegtenisneming

van ën 61-jarige

familielid van me Ross. Die

polisie wou Dinsdag geen

kommentaar lewer op diÈ

nuwe inligting nie. Kaptein

Danie Rautenbach, wat die

ondersoekspan na Ross se

moord lei, het aan die Herald

gesÍ al wat hy op hierdie

tydstip kan bevestig is dat die

saak na die Direkteur van

Openbare Vervolging (DOV)

verwys is en dat daar tans gewag

word op ën besluit deur

hulle om te vervolg, aldan nie.

Hy het alle navrae na die

polisie se hoofkantoor verwys.

Die verdagte is op Vrydagaand

5 Julie by die Rosstagastehuis

in hegtenis geneem

terwyl daar glo ën partytjie vir

ën familielid gehou is. Hy is toe

vir die naweek aangehou in

die polisieselle op Kleinmond

en ondervra. Die man is later

aangekla van die moord op

Christa Ross. Hy is, soos die

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!