23.06.2013 Views

spirit and healing in africa - University of the Free State

spirit and healing in africa - University of the Free State

spirit and healing in africa - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vier pneumatologiese sketse van genesing word aangebied. Hierdie vier sketse is fragmente van

taal oor God en genesing, omdat die moontlikheid van ‘n omvattende verhaal van God en

genesing vermy moet word. Die studie streef daarna om aspekte soos kontekstualiteit, nieessensialisme,

diversiteit, openheid en partikulariteit te waardeer. Die implikasie is dat die vier

pneumatologiese sketse kontradiktories mag wees, maar nie wedersyds uitsluitend nie; dit

beteken dat elke fragment na die verskeidenheid van maniere verwys waarop die Gees genesing

in die menslike lewe kan bring.

Die vier profiele toon aan dat Gereformeerde taal oor Gees en genesing ontwikkel kan word op

grond van die motiewe van relasionaliteit, transformasie, kwaliteit van lewe en krag. Dit word

voorgestel dat Gereformeerde pneumatologiese perspektiewe op genesing die volgende kan

insluit: (1) die herwinning van die identifikasie van die Gees as band van liefde en as ekstatiese

God wat God se relasionele lewe aan die skepping kommunikeer; (2) die fokus op die

disoriënterende en kontra-kulturele werk van die Gees van aanneming; (3) die Bybelse idee dat

die Gees, die asem van lewe, die broosheid van die lewe herdefinieer as kwaliteit en skoonheid;

en (4) die ontwikkeling van die idee dat die Gees krag nuut verstaan en opstandingslewe bied na

nie-oorlewing, selfs in hierdie lewe.

320

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!