05.06.2013 Views

the role of the lukan parables in terms of the purpose of luke's gospel

the role of the lukan parables in terms of the purpose of luke's gospel

the role of the lukan parables in terms of the purpose of luke's gospel

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

God se verlossingsdoel. Hier sal ek die rol van die Lukas-gelykenisse spesifiek binne God se

verlossingsdoel ondersoek, aangesien Lukas poog om sy lesers gerus te stel oor die evangelie

met die aard van God se reddingsplan.

Ek sal voorstel dat wanneer Christene leef volgens Jesus se leer van die Christelike lewe,

soos aangebied in die mikrokosmos van die Lukas-gelykenisse, dit nie net in ooreenstemming

met God se verlossingsdoel is nie, maar ook God se verlossingsdoel in hul lewe daarstel.

Lukas streef hartstogtelik daarna dat sy lesers die verlossingsdoel van God, soos deur die

lewe van geloof duidelik in die Lukas-gelykenisse aangebied, onder hulle sal beliggaam en

realiseer, meer as om net bloot as ‘n reaksie op die evangelie, vir Jesus as Redder te aanvaar.

Ek sal ook voorstel dat die Christelike lewe, soos aangebied in die Lukas-gelykenisse, voorts

dien om God se reddingsdoel te volbring, spesifiek in die aanvaarding van die fisiese,

ekonomiese en etniese swakkes, die behoorlike gebruik van besittings vir God en die armes,

sowel as deur gebed wat graag die doel en plan van God wil leer ken, terwyl hulle hulself tot

diens aan God se verlossingsdoel verbind.

Ten slotte speel die Lukas-gelykenisse as perspektiewe op die Christelike lewe ‘n

belangrike rol, nie net om God se reddingsdoel binne die geloofslewe van die Christen te

beliggaam nie, maar ook om God se reddingsdoel tot uitvoer te bring.

351

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!