05.06.2013 Views

the role of the lukan parables in terms of the purpose of luke's gospel

the role of the lukan parables in terms of the purpose of luke's gospel

the role of the lukan parables in terms of the purpose of luke's gospel

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Abstrak

Die Lukas-gelykenisse is altyd merendeels as individuele gelykenisse ontleed, sonder enige

poging om dit aan die doel van die Evangelie volgens Lukas te verbind. Ek beoog dus in

hierdie proefskrif om verder as dit te gaan deur die rol van die Lukas-gelykenisse binne die

doel van die Evangelie volgens Lukas te ondersoek, in die hoop dat die unieke kenmerke van

die Lukas-gelykenisse ons leidrade sal gee oor Lukas se algehele doel. Ná ‘n kort oorsig oor

die historiese navorsing in die Lukas-gelykenisse, en ‘n metodologiese oorweging vir ‘n

studie van die gelykenisse, sal die studie ‘n gedetailleerde analise van die Lukas-gelykenisse

behels.

Voorts, ten einde ‘n saambindende tema vir die Lukas-gelykenisse te vind, sal ek die

teologiese temas van hierdie gelykenisse, en die funksie en rol van die Lukas-gelykenisse in

die reisverhaal van die Evangelie volgens Lukas, ondersoek. Ek sal vervolgens voorstel dat ‘n

saambindende tema vir die Lukas-gelykenisse die volgende behels: “Perspektiewe op die

Christelike lewe”. Dit bestaan uit die verhouding met ‘n mens se naaste: liefde en vergifnis;

die mens se verhouding tot aardse besittings: hulle regte gebruik; en verhouding tot God:

geloof en sondebelydenis. Aangesien die Christelike lewe een van die twee belangrike temas

van die reisverhaal is, en die teologiese temas van die Lukas-gelykenisse in die Christelike

lewe saamkom, sal ek voorstel dat die Lukas-gelykenisse duidelik as onderrig oor die

Christelike lewe funksioneer: Die Lukas-gelykenisse was klaarblyklik deur Lukas bedoel om

onderrig te wees oor wat dit beteken om Jesus te volg, en hoe Christene in die wêreld behoort

te leef. Derhalwe die saambindende tema van die Lukas-gelykenisse: “Perspektiewe op die

Christelike lewe”.

Ek sal dus die rol van die Lukas-gelykenisse binne die doel van die Evangelie volgens

Lukas navors. Nadat die talle voorstelle oor die doel van Lukas-Handelinge nagegaan is, sal

ek voorstel dat Lukas geskryf het om sy lesers gerus te stel oor die evangelie wat reeds aan

hulle verkondig en onderrig is, veral onder die gedetailleerde bespreking van God se plan. Ek

sal voorstel dat dit Lukas se bedoeling was om ‘n verhaal te skryf oor die voortsetting en

vervulling van God se plan, wat redding aan alle mense bring – dit is, die verlossingsdoel van

God. Kortliks, Lukas poog om sy lesers gerus te stel deur God se verlossingsplan aan te bied.

Laastens sal ek twee voorstelle maak oor die rol van die Lukas-gelykenisse in die doel

van die Evangelie volgens Lukas: Die rol van die Lukas-gelykenisse as een faset om God se

verlossingsdoel konkreet te maak, en die rol van die Lukas-gelykenisse in die volbringing van

350

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!