05.05.2013 Views

an investigative analysis of the psychological characteristics and job ...

an investigative analysis of the psychological characteristics and job ...

an investigative analysis of the psychological characteristics and job ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Voordat die navorser hierdie studie ondemeem het was daar geen wetenskaplik

gevestigde model aangaande die proliel van 'n Kooperatiewe Onderwysdosent in Suid­

Afrika nie. As gevolg hiervan was daar geen gevestigde riglyne vir die effektiewe werwing,

besoldiging, opleiding en evaluering van so 'n persoon nie.

Die doelwit van hierdie studie was viervoudig:

• Om die huidige rol, verantwoordelikhede, persoonlikheidskenmerke, verrnoens,

karaktertrekke, lipes ervaring en kwalifikasies van 'n Kooperatiewe Onderwysdosent te

delinieer.

• Om 'n proliel van 'n Kooperatiewe Onderwysdosent daar te stel.

• Om 'n posbeskrywing te skep wat as 'n riglyn vir die werwing, besoldiging, opleiding en

evaluering van Kooperatiewe Onderwysdosente kan dien.

• Om areas vir verdere navorsing te identiliseer.

Die navorser het die rolle en verantwoordelikhede; persoonlikheidskenmerke; vermoens

en karaktertrekke; tipes ervaring en kwalilikasies benodig, deur 'n Kooperatiewe

Onderwysdosent om sy werk suksesvol te voltooi, in diepte ondersoel

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!