Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment

Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment

bushencroachment.com
from bushencroachment.com More from this publisher
04.05.2013 Views

WAARSKUWINGS • Mag oogirritasie veroorsaak. • Moenie ROUNDUP MAX ® oplossings meng, berg of toedien vanuit gegalvaniseerde staal- of ongevoeringde houers (behalwe vlekvrye staal) of spuittenks nie, aangesien dit chemies met die staal reageer om waterstofgas te vorm wat hoogs vlambaar is. • Lugtoediening: Stel alle inwoners in die onmiddellike omgewing van die voorgenome bespuitingsgebied in kennis en reik die nodige waarskuwings uit. • Stoor buite die bereik van voedsel, voer, saad, kunsmis en ander landbou chemikalieë. • Hou buite die bereik van kinders, oningeligte persone en diere. • Hoewel ROUNDUP MAX ® op ‘n verteenwoordigende reeks ekonomies belangrike onkruide onder ‘n groot verskeidenheid grond- en klimaatstoestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat hierdie produk onder alle omstandighede doeltreffend en veilig vir die gewasse sal wees nie. Die registrasiehouer aanvaar nie verantwoordelikheid vir, of gewasskade, of ondoeltreffendheid as gevolg van die voorkoms van toestande wat nie geredelikerwys voorsien kon word nie of as gevolg van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings te volg. • Raadpleeg u verskaffer in geval van enige onsekerheid. 2

WAARSKUWINGS

• Mag oogirritasie veroorsaak.

• Moenie ROUNDUP MAX ® oplossings meng, berg of toedien vanuit

gegalvaniseerde staal- of ongevoeringde houers (behalwe vlekvrye staal)

of spuittenks nie, aangesien dit chemies met die staal reageer om

waterstofgas te vorm wat hoogs vlambaar is.

• Lugtoediening: Stel alle inwoners in die onmiddellike omgewing van die

voorgenome bespuitingsgebied in kennis en reik die nodige waarskuwings

uit.

• Stoor buite die bereik van voedsel, voer, saad, kunsmis en ander landbou

chemikalieë.

• Hou buite die bereik van kinders, oningeligte persone en diere.

• Hoewel ROUNDUP MAX ® op ‘n verteenwoordigende reeks ekonomies

belangrike onkruide onder ‘n groot verskeidenheid grond- en

klimaatstoestande getoets is, waarborg die registrasiehouer nie dat hierdie

produk onder alle omstandighede doeltreffend en veilig vir die gewasse

sal wees nie. Die registrasiehouer aanvaar nie verantwoordelikheid vir,

of gewasskade, of ondoeltreffendheid as gevolg van die voorkoms van

toestande wat nie geredelikerwys voorsien kon word nie of as gevolg

van die versuim van die gebruiker om etiketaanwysings te volg.

• Raadpleeg u verskaffer in geval van enige onsekerheid.

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!