04.05.2013 Views

Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment

Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment

Reg. Nr. L 6790 Wet 36 van 1947 - Bush Encroachment

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Hou aan met besproeiing waar van toepassing so lank as moontlik na

toediening voordat die rypmaakperiode (waar van toepassing) begin.

• Alle bestaande goedgekeurde kommersiële kultivars kan rypgemaak word.

• Die grootste sukrose-toename is gekonsentreer in die boonste nodes. Sny

by die basis van die vierde blaarskede.

• Chemiese aktiwiteit, 3 - 4 weke na toediening, is soms waarneembaar in

effense vergeling vroeg in die seisoen en knopswel en sy-spruiting laat in

die seisoen. Knopgroei stop en spildood mag ook voorkom.

• Ratoen mag meer halms ontwikkel wat aanvanklik verpot mag voorkom

met vergeling op die blare wat sal herstel.

Gewasspesifieke Tenkmengsels

Gebruik die aanbevole dosisse en hou by die beperkings op die etiket van die betrokke produkte.

Gewas

Appels,

Pere,

Wingerd

ROUNDUP

MAX

Volgens

onkruidtabelle

Dosis kg/ha

Volgens

onkruidtabelle

0,8

1,0

Ander

Produk

Dosis l/ha

Simasien

MCPA

(Kaliumsout)

MCPA 3,0

MCPA 4,0

20

Opmerkings

Vir verbeterde of verlengde

onkruidbeheer. Sien nota onder

‘MENGBAARHEID’

Dien toe wanneer onkruide soos

Tongblaar (Plantago lanceolata) en

Turknael (Erodium moschatum)

jonk is en aktief groei.

Vroeë winter: (Onkruide kleiner as

15 cm hoogte) Die kombinasie word

NIE vir Kiesieblaar (Malva

parviflora), Gousblom (Arctotheca

calendula), Hawersaadgras

(Erharta spp), Echium spp.

(Echium vulgare), Sydissel

(Sonchus oleraceus) en

Predikantsluis (Bromus spp)

aanbeveel NIE.

Laatwinter: (Onkruide kleiner as

30 cm hoogte) Gebruik die hoër

dosis vir Klawer (Medicago

polymorpha) , Koperdraad

(Polygonum aviculare) en

Steenboksuring (Rumex

angiocarpus).

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!