04.05.2013 Views

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

30 No. 20658 GOVERNMENT GAZETTE, 1 DECEMBER 1999

(t) insakking ofgrondverskuiwing wat veroorsaak is deur eaigiets wat nie verband boo met

nie-nakoming van die NHBRR. tegniesevereistesnie;

(g) enige verande:ring in ldeur,tckstuur,dekvennoe ofbeitsingof'n ander verouderingsproses;

(h) drukgolwe veroorsaak deur lugvaartuie of ander lugtoestelle wat teen soniese of

supersoniese snelhede beweeg of die impale van lugvaartuie of ander lugtoestelle of

voorwerpewat daarvan val;

(i) vemietiging vanof skade aandiehuisofenigeverliesofuitgawe wat daaruit ontstaan, of

enige ander aanspreeklikheid van watter aard ook at wat verband bou met ioniserende

straling of kontaminasie deur radioaktiwiteit van watter bron ook at of van

kemwapenmateriaal;

(j) oorlog, vyandelike inval,optrede vanIn buitelandse vyand, vyandelikhede (hetsy verldaar

al dan Die), burgeroorlog, revolusie, rebellie, opstand ofmilitereof geusurpeerde gesag,

staking, oproer, ofburgerlike onluste;

(k) verlies van ofskade aan enige afwerlcing, tensy dit herstelofvervangmoo word weens

'n emstige strukturelegebrek in die struktuur;

(1) slytasie, agteruitgang veroorsaak deur verwaarlosing of skade meegebring door die

versuim van die behuisingsverbruiker om die huisbouer tydig te verwittig van enige

gebreke;

(m) enigekoste,verlies ofaanspn:eklikheid waarvoor vergoeding by ander wetgewing voorsien

word;

(n) enigiets van kleinlike aard ten opsigte waarvan redelikerwys verwag lean word dat 'n

redelike buiseienaarofbebuisingsverbruiker dit self sal kan berstel;

(0) misbruik ofabnonnale gebruik van die private dreineringstelsel.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!