04.05.2013 Views

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

28 No.20658

(b)

ontvangbet.

GOVERNMENT GAZETTE, 1 DECEMBER 1999

enige borgstellings, vrywarings of waarborge versoek, behoorlik onderteken en ingewl;

en

(c) betaling van die registrasiefooi,

(12) Die registrasie van 'nhuisbouerbly vir eenjaar geldig.

(13) Diehuisbouer moetdie Raad onverwyld verwittig indien die huisbouer-

(a) die huisbouer sy geregistreerde adres by die Raad, sy kantoorperseel of sy telefoon- of

faksnommer verander;

(b) die huisbouer handelsbedrywighede staak of besluitom dit te doen;

(c) 'n enk.elhandelaar is en enige persoon'n finansiele belang in diehuisbouer verlcry;

(d) 'n vennootskap is en daar 'n verandering in die samestelling van die vennootskap is;

(e) 'n maatskappy is en daar 'n verandering in die direksie is of enige persoon meeras tien

persentvan die uitgereikte aandele van diemaatskappy verkry;

(f) 'n beslote korporasie is en daar 'n verandering in die lidmaatskap van die beslote

korporasie of die ledebelanghouding is;

(g) 'n trust is en daar 'n verandering in die samestelling van die raad van trustees of die

uiteindelike bevoordeelde is; of

(h) nie meerdie buisbouer se verpligtinge ingevolge die Wet kan nakomnie.

(14)'n Kennisgewing ingevolge subregu1asie (13) moot die volle naam, identiteitsnornmer en adressebevat

vanenige persoon wat 'n finansiele belangverkry, asook sodanige ander intigting as wat die Raad vereis.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!