04.05.2013 Views

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

24 No. 20658 GOVERNMENT GAZETTE, 1 DECEMBER 1999

(2) Die Raad mag aanwllende inligting van die huisbouer of enige ander persoon vereis en mag die

ondersoeke instel wat dit nodigag om die aansoek te oorweeg.

(3)Die Raad of enige persoon deur die Raad ingekontrakteer moet enige finansiele inligting deur 'n

aansoekeras deelvan sy aansoek tot die Raad verskafmet absolutevertroulikheid hanteer.

(4) Wanneerdie Raad 'n aansoekvan 'n huisbouerontvang-

(a) wat na die mening van die Raadbeperkte kapitaal, beperkte vaste bates of'n beperkte

aktiewe handelsgeskiedenis het; of

(b) tenopsigtc vanwie die Raad redebet om die vermoe te betwyfel om verpligtinge teenoor

behuisingsverbruikers enteenoordie Raad na te kom,

mag dieRaad persoonlike borgstellings, vrywarings en waarborgesoos beoog in artikeIIO(5) van die Wet

vanme huisbouer ofvan die vennote, direkteure, lede,aandeelhouers oftrustees van die huisbouerofvan

die van sy dee1genote vereis.

(5) Die Raadmag. waardit 'n aansoek ootvang van'n huisbouerten opsigtewaarvan daar 'n deelgenoot

bestaan. sekuriteitvansodanige deelgenoot vereis.

(6) Die Raad magbinnedie Raad se diskresie 'n tegniese evaluering van die huisbouer onderneem door-

(a) 'n tegniese onderhoud te voer om die vermoe van 'n huisbouer om die riglyne in die

Huisbouhandleiding na te kom en daaraan te voldoen, te bepaal;

(b) perseelbesoeke of inspeksies te ondemeem om huise en andervormevan oprigtingreeds

voltooiof mider oprigtingdeur die huisbouer te ondersoek.

(7) Die Raad mag as 'n voorvereiste vir registrasie vereisdat-

(a) vorige oprigtingsverwantc probleme bevredigend reggestel word;of

(b) geldverwante probleme, soos die opbeffing van hofbevele, bevredigend opgelos word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!