04.05.2013 Views

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

1.. - The NHBRC

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

18 No.20658

Woordomskrywinl

GOVERNMENT GAZETTE, 1 DECEMBER 1999

BYLAE

1. (1)Inhierdie regulasies bet 'n woord waaraan 'n betekenis in die Wet gehegword, daardiebetekenis en.

tensy uit die samehang anders blyk, beteken -

"Agrement:sert:i" 'nsertifikaat wat die aanvaarbaarheid bevestig van 'n Die gestandardiseei-de ontwerp

en die voorwaardes wat daarop betrekking het, uitgereik deur die Raad van Agrement Suid-Afrika;

"dag" nie ook 'n dag wat in die boubedryfse vakansietydperk val Die;

.'dee1genoottl 'npersoon ofliggaam watsubstansiele eiendoms - ofbestuursinvloeduitoefen ten opsigtevan

diehuisbouer, wat insluitdie hou van aandeleof belangevan Die minderas 20 persentvan die uitgereikte

aandeleoftotale belangenie;

"dieWet" die Wet op Beskermingsmaatreels vir Behuisingsverbruikers, 1998 (WetNo. 95 van 1998);

"kennis gee" kenni.s gee soos beoog in artikel24 van dieWet;

"Raad se geregistreerde adres" Fernridge-kantoorpark, Hunterstraat 5, Ferndale, Randburg;

"RaadvanAgrement Said-Afrika" 'n liggaam wat kragtens die delegering van die gesagvan die Minister

van Openbare Werke funksioneer;

(2) Vir doeleindes van die omskrywing van "huis" in artikel 1van die Wet beteken"huis" nie ook-

(a) losieshuise, hostelle, institusionele fasiliteite soos hospitale, gevangenisse, weesbuise en

ander welsynshuisvesting, tyddeelhuisvesting, hotelle ofenige residensiele struktuur wat

opgerig is met minder as 75% van die vloeroppervlakte antwerp vir residensiele

doeleindes;

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!