04.05.2013 Views

CROP GUARD™ LABEL - Nulandis

CROP GUARD™ LABEL - Nulandis

CROP GUARD™ LABEL - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Steenvrugte

PAGE 34 OF 34

GEWAS/PLAAG DOSIS OPMERKINGS

Steenvrugte

Plant parasitiese

nematodes

( Aalwurms )

1 toediening van 5.0 ml/m 2

opgevolg deur 2

toedienings van 2.5 ml/m 2

elke 2 tot 3 weke

Breedwerpige toediening of

Drip/Mikro besproeiing

Berei voor die tyd ‘n 10 % Crop Guard TM

mengsel voor.

Dien toe op boord wat vooraf besproei is

tot ten minste 70% veldkapasiteit.

Volg toediening dadelik op met ten minste

10 mm besproeiing.

Area wat behandel moet word (m 2 )

Behandel die oppervlakte onder die

blaardak as ‘n algehele grondbespuiting of

die area gedek deur die drip- of mikro

besproeiing stelsel.

Notas:

Behandeling moet gedurende die nuwe

wortel groei periode in die lente en die

herfs gedoen word.

In gevalle van hoë nematode druk kan ‘n

verdere toediening gedurende die nuwe

wortelgroei periode in die somer gedoen

word.

Indien Crop Guard TM deur die

besproeiing stelsel toegedien word, sal dit

slegs die nematodes beheer in die areas

waar die besproeiingstelsel bykom.

Verwys na 'Verenigbaarheid' en 'Produk

eienskappe en gebruiks beperkings'.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!