CYPERIN - Nulandis
CYPERIN - Nulandis
CYPERIN - Nulandis
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
GEWAS/PLAAG DOSIS OPMERKINGS

TAMATIES

Amerikaanse

bolwurm

WEIDING

Kommandowurm

WYN- EN

TAFELDRUIWE

Kalanders

(Snuitkewers)

Grondtoediening:

15 mℓ/100 ℓ water

75mℓ/ha

150mℓ/ha

Grondtoediening:

150 mℓ/ha

Lugtoediening:

150 mℓ/ha

10 mℓ/100 ℓ water

LW: Sien waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse

bolwurm onder “WEERSTANDSWAARSKUWING”.

Dien ‘n voldekbespuiting toe met eerste tekens van ‘n

besmetting. Herhaal met 7-10 dae tussenposes soos nodig.

Hoë volume:

Plante 600 mm en kleiner, dien tot 500 ℓ spuitmengsel toe,

plante groter as 600 mm dien tot 1000 ℓ / ha spuitmengsel

toe, bv. opgeleide tamaties. Moet nie meer as 150 mℓ

Cyperin/ha gebruik nie.

Newelblasers:

Plante 600 mm en kleiner, dien toe in 150 ℓ water per ha.

Plante 600 mm en groter. Dien toe in 500 ℓ water per ha.

Moet nie meer as 150 mℓ Cyperin/ha gebruik nie.

Dien toe in 300 ℓ water.

Dien toe in 30 ℓ water/ha.

Behandel sodra skade opgemerk word. Herhaal 3-4 weke

later indien nodig. Kalanders kom gewoonlik tussen middel

Oktober tot middel November voor. Verseker dat alle

plantdele deeglik benat word.

Bladbuff 12® is die geregistreerde handelsmerk van AECI Beperk (Nulandis ‘n

afdeling van AECI Beperk)

Cyperin to include Bladbuff 7 & 12 submitted June 2011: Approved July 2012