CYPERIN - Nulandis

CYPERIN - Nulandis CYPERIN - Nulandis

04.05.2013 Views

Valskodlingmot Vrugtevlieë Gebande vrugtekalander (Snuitkewer) SORGHUM Amerikaanse bolwurm Stronkboorder 5 mℓ/100 ℓ water (HV125 mℓ - 175 mℓ/ha) 10 mℓ/100 ℓ water (HV 250 mℓ-350 mℓ/ha) 10 mℓ/100 ℓ water (HV 150 mℓ-350 mℓ/ha) Grondtoediening: 1,5 mℓ/100 m ry Lugtoediening: 150 mℓ/ha Grondtoediening: 3,5 mℓ/100 m ry Lugtoediening: 350 mℓ/ha Vroeë kultvars: Dien toe as ‘n voldekbespuiting 6 weke voor oes en herhaal met 14-dae tussenposes. Laat kultivars: Dien toe as ‘n voldekbespuiting 8 weke voor oes en herhaal met 14-dae tussenposes. In die somerreënval gebied moet die eerste behandeling nie later as die 3de week in Desember geskied nie. Inmaakperskes: Soos hierbo, behalwe dat laaste toediening 3 dae vóór oes kan geskied. Alle kultivars: Dien ‘n volle dekbesuiting 8 weke voor oes toe en herhaal met 14 dae tussenposes. Inmaak perskes kan tot 3 dae voor oes gespuit word. In die sommerreënval gebied moet die eerste behandeling nie later as die 3de week in Desember geskied nie. Dien toe sodra skade opgemerk word en herhaal indien nodig na 4 weke. LW: Sien waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm onder “WEERSTANDSWAARSKUWING”. Rig toediening op are. Moenie minder as in 3 ℓ water/100 m ry toedien nie. Dien toe in 30 ℓ water/ha. Dien toe in 3 ℓ water/100 m ry. Verseker dat die plant beide binne in die kelk sowel as aan die buitekant goed bedek is. Gebruik ten minste twee D4/35 of D5/35 spuitpunte oor ‘n ry. Dien toe in 30 ℓ water/ha. Cyperin to include Bladbuff 7 & 12 submitted June 2011: Approved July 2012

GEWAS/PLAAG DOSIS OPMERKINGS TAMATIES Amerikaanse bolwurm WEIDING Kommandowurm WYN- EN TAFELDRUIWE Kalanders (Snuitkewers) Grondtoediening: 15 mℓ/100 ℓ water 75mℓ/ha 150mℓ/ha Grondtoediening: 150 mℓ/ha Lugtoediening: 150 mℓ/ha 10 mℓ/100 ℓ water LW: Sien waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse bolwurm onder “WEERSTANDSWAARSKUWING”. Dien ‘n voldekbespuiting toe met eerste tekens van ‘n besmetting. Herhaal met 7-10 dae tussenposes soos nodig. Hoë volume: Plante 600 mm en kleiner, dien tot 500 ℓ spuitmengsel toe, plante groter as 600 mm dien tot 1000 ℓ / ha spuitmengsel toe, bv. opgeleide tamaties. Moet nie meer as 150 mℓ Cyperin/ha gebruik nie. Newelblasers: Plante 600 mm en kleiner, dien toe in 150 ℓ water per ha. Plante 600 mm en groter. Dien toe in 500 ℓ water per ha. Moet nie meer as 150 mℓ Cyperin/ha gebruik nie. Dien toe in 300 ℓ water. Dien toe in 30 ℓ water/ha. Behandel sodra skade opgemerk word. Herhaal 3-4 weke later indien nodig. Kalanders kom gewoonlik tussen middel Oktober tot middel November voor. Verseker dat alle plantdele deeglik benat word. Bladbuff 12® is die geregistreerde handelsmerk van AECI Beperk (Nulandis ‘n afdeling van AECI Beperk) Cyperin to include Bladbuff 7 & 12 submitted June 2011: Approved July 2012

Valskodlingmot

Vrugtevlieë

Gebande

vrugtekalander

(Snuitkewer)

SORGHUM

Amerikaanse

bolwurm

Stronkboorder

5 mℓ/100 ℓ water

(HV125 mℓ - 175 mℓ/ha)

10 mℓ/100 ℓ water

(HV 250 mℓ-350 mℓ/ha)

10 mℓ/100 ℓ water

(HV 150 mℓ-350 mℓ/ha)

Grondtoediening:

1,5 mℓ/100 m ry

Lugtoediening:

150 mℓ/ha

Grondtoediening:

3,5 mℓ/100 m ry

Lugtoediening:

350 mℓ/ha

Vroeë kultvars:

Dien toe as ‘n voldekbespuiting 6 weke voor oes en herhaal

met 14-dae tussenposes.

Laat kultivars:

Dien toe as ‘n voldekbespuiting 8 weke voor oes en herhaal

met 14-dae tussenposes. In die somerreënval gebied moet

die eerste behandeling nie later as die 3de week in

Desember geskied nie.

Inmaakperskes:

Soos hierbo, behalwe dat laaste toediening 3 dae vóór oes

kan geskied.

Alle kultivars:

Dien ‘n volle dekbesuiting 8 weke voor oes toe en herhaal

met 14 dae tussenposes. Inmaak perskes kan tot 3 dae

voor oes gespuit word. In die sommerreënval gebied moet

die eerste behandeling nie later as die 3de week in

Desember geskied nie.

Dien toe sodra skade opgemerk word en herhaal indien

nodig na 4 weke.

LW: Sien waarskuwing teen bestandheid van Amerikaanse

bolwurm onder “WEERSTANDSWAARSKUWING”.

Rig toediening op are. Moenie minder as in 3 ℓ water/100 m

ry toedien nie.

Dien toe in 30 ℓ water/ha.

Dien toe in 3 ℓ water/100 m ry. Verseker dat die plant beide

binne in die kelk sowel as aan die buitekant goed bedek is.

Gebruik ten minste twee D4/35 of D5/35 spuitpunte oor ‘n

ry.

Dien toe in 30 ℓ water/ha.

Cyperin to include Bladbuff 7 & 12 submitted June 2011: Approved July 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!