04.05.2013 Views

CYPERIN - Nulandis

CYPERIN - Nulandis

CYPERIN - Nulandis

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Om weerstand teen insekdoders te vertraag:

• Vermy die eksklusiewe herhaaldelike gebruik van insekdoders in dieselfde

insekdodergroepkode. Wissel

af met, of gebruik tenkmengsels van produkte in verskillende insekdodergroepkodes.

• Integreer ander beheermaatreëls (chemies, verbouing, biologies) in

insekbeheerprogramme.

Vir verdere inligting kontak u naaste verspreider.

Amerikaanse bolwurm weerstandsbestuur

Bestandheid van Amerikaanse bolwurm (Helicoverpa armigera) teen sintetiese piretroïedes is

bevestig.

KATOEN: Sintetiese piretroïede moet slegs gedurende die periode 1 Januarie tot 28

Februarie op katoen toegedien word. Moenie meer as twee toedienings per groeiseisoen

toedien nie.

ALLE ANDER GEWASSE: As ‘n piretroïedbespuiting swak beheer gee moenie met enige

sintetiese piretroïed, selfs teen ‘n korrektiewe dosis, herspuit word nie. Gebruik ‘n produk uit

‘n ander chemiesegroepkode.

Cyperin to include Bladbuff 7 & 12 submitted June 2011: Approved July 2012

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!