Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

02.05.2013 Views

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011 8 dialogue dialoog Laat my net toe om julle van ons “ Boom “ op Gansbaai te vertel. Ons boom is `n Melkhoutboom (Sideroxylon inerme) geleë te Kerkstraat 27, Gansbaai en dit beslaan ongeveer een derde van ons erf. ( 225m 2 ) DIE BOOM GANSBAAI My Pa het die erf in 1988 gekoop na aanleiding van die volgende gebeurtenis: Die vorige aand /nag het my Pa van ‘n groot boom gedroom en nadat hy die volgende dag saam met my ma ‘n ent gaan stap het, het hulle die boom gewaar. Net daar en dan is daar toe besluit om hierdie huis aan te koop. Die huisie was maar egter bitter klein, slegs 100m 2 , maar dit was die boom wat hom aangetrek het. Na die aankoop van die huis / boom het ons egter nog net pret onder die boom gehad. Daar is sedert 1988 elke jaar ‘n Kerspartytjie onder die boom gehou asook ons Nuwejaarspartytjies. Hierdie boom is so groot dat dit maklik 60 mense kan huisves. Ek ontmoet my vrou dan 10 jaar later onder dieselfde boom en nadat ongeveer nog 6 jaar verloop, trou ons. Die boom is jaarliks die bymekaarkomplek van vriende en familie. Jaarliks word daar ter ere van die boom ‘n CD vrygestel en sal dit die dertiende keer wees wat dit gebeur. Die boom is nie net vir ons spesiaal nie maar stories in Gansbaai doen die rondte dat die Vissermanne ook in die verlede hulle jaareindfunksies daar gehou het. Daar word ook vertel van menigte ander funksies wat onder hierdie boom gehou is. Die boom is vir ons ‘n gerieflike en gemaklike kuierplek en dit huisves onsettend baie verskillende voëlspesies en party dae is dit sommer net lekker om onder die boom te sit en luister hoe die voëls in die takke baljaar. Die Gansbaai-boom is nie net onder die plaaslike gemeenskap bekend nie. Talle besoekers van Nederland, Frankryk en Kanada het al besoek by die boom afgelê en deel ons sentiment oor die plesier wat dit aan ons verskaf. Ek hoop en vertrou dat hierdie skrywe julle sal kan laat verstaan die groot waardering wat ons vir hierdie boom het en dat ons graag sal wil hê dat dit as ‘n spesiale boom registreer word nie net vanweë sy grootte nie maar ook omdat dit vir ons so spesiaal is. Vriendelike Boomgroete Pieter Swart Redaksionele Kommentaar: Die Gansbaai-boom Pieter Swart - Gansbaai Pieter Swart het die boom onder ons aandag gebring na aanleiding van die Boompraatjies wat op RSG uitgesaai was. Die boom sal binnekort besoek word om opgemeet te word. dialogue dialoog 9 DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

8

dialogue

dialoog

Laat my net toe om julle van ons “ Boom “ op Gansbaai te vertel. Ons

boom is `n Melkhoutboom (Sideroxylon inerme) geleë te Kerkstraat 27,

Gansbaai en dit beslaan ongeveer een derde van ons erf. ( 225m 2 )

DIE BOOM GANSBAAI

My Pa het die erf in 1988 gekoop na aanleiding van die volgende

gebeurtenis: Die vorige aand /nag het my Pa van ‘n groot boom

gedroom en nadat hy die volgende dag saam met my ma ‘n ent gaan

stap het, het hulle die boom gewaar. Net daar en dan is daar toe

besluit om hierdie huis aan te koop. Die huisie was maar egter bitter

klein, slegs 100m 2 , maar dit was die boom wat hom aangetrek het.

Na die aankoop van die huis / boom het ons egter nog net pret onder

die boom gehad. Daar is sedert 1988 elke jaar ‘n Kerspartytjie onder die boom gehou asook ons

Nuwejaarspartytjies. Hierdie boom is so groot dat dit maklik 60 mense kan huisves.

Ek ontmoet my vrou dan 10 jaar later onder dieselfde boom en nadat ongeveer nog 6 jaar verloop, trou ons. Die

boom is jaarliks die bymekaarkomplek van vriende en familie. Jaarliks word daar ter ere van die boom ‘n CD

vrygestel en sal dit die dertiende keer wees wat dit gebeur.

Die boom is nie net vir ons spesiaal nie maar stories in Gansbaai doen die rondte dat die Vissermanne ook in die

verlede hulle jaareindfunksies daar gehou het. Daar word ook vertel van menigte ander funksies wat onder hierdie

boom gehou is.

Die boom is vir ons ‘n gerieflike en gemaklike kuierplek en dit huisves onsettend baie verskillende voëlspesies en

party dae is dit sommer net lekker om onder die boom te sit en luister hoe die voëls in die takke baljaar.

Die Gansbaai-boom is nie net onder die plaaslike gemeenskap bekend nie. Talle besoekers van Nederland,

Frankryk en Kanada het al besoek by die boom afgelê en deel ons sentiment oor die plesier wat dit aan ons

verskaf.

Ek hoop en vertrou dat hierdie skrywe julle sal kan laat verstaan die groot waardering wat ons vir hierdie boom

het en dat ons graag sal wil hê dat dit as ‘n spesiale boom registreer word nie net vanweë sy grootte nie maar ook

omdat dit vir ons so spesiaal is.

Vriendelike Boomgroete

Pieter Swart

Redaksionele Kommentaar:

Die Gansbaai-boom

Pieter Swart - Gansbaai

Pieter Swart het die boom onder ons aandag gebring na aanleiding van die Boompraatjies wat op RSG uitgesaai

was. Die boom sal binnekort besoek word om opgemeet te word.

dialogue

dialoog

9

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!