Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

64

review

review

DIE INVLOED VAN SWART TURF OP BOOMDIVERSITEIT

Kalaharisand (bv. swarthaak). Dit is nie duidelik

waarom turfspesialiste nie op sandgronde vestig nie.

Een moontlikheid is dat die bome swak met ander

bome kompeteer en daarom die gespesialiseerde

turfhabitat (waarby min bome aangepas is) verkies.

Ongeveer 80 uit elke 100 bome op Malgas

is ‘n blaasdoring. Vir hom beteken die swart

turf die lewe. Die blaasdoring is meestal ‘n

laagvertakkende, meerstammige haakbos met kort,

gepaarde haakdorings en enkele groot, wit, reguit,

opgeblaasde dorings, amper soos die dorings

wat ‘n mens soms aan die Nataldoring (Acacia

natalitia) sien, net korter. Die oningewyde sien hom

maklik vir iets anders aan, totdat die onverwagte

aanskoue van die bolmagie-dorings, saam met

die “normales” aan een en dieselfde tak, sy ware

identiteit met verbasing tuisbring. Soms ontbreek

die grootdorings geheel en al, veral by ouer bome.

Laasgenoemde eksemplare is enkelstammig en tot

7 m hoog.

Volgens Ross (1979, p. 12) is die geswolle dorings

nie insekgalle nie, maar ‘n normale produk van

die boom self. Wipstertmiere maak egter soms

nes in die dorings en is na bewering vir die

boom tot nut. Die blaasdoring se tweelingbroer,

die Kalaharidoring (Acacia luederitzii var.

luederitzii), wat nie opgeblaasde dorings het nie,

verkies uitsluitlik die Kalahari se sand, met net ‘n

beperkte verspreiding duskant die suidoostelike

Botswanagrens (steeds op Kalaharisand). Die feit

dat dié grootboet Kalaharisand, in teenstelling met

turf verkies, laat ‘n mens wonder of die twee werklik

net variëteite of selfs subspesies is en nie eerder

volwaardige afsonderlike spesies is nie?

‘n Yl, lang en fyndoringrige struikie, wat uitsluitlik

op swart turf tuis is, is die fyndoring. Een van

sy ander name is inderdaad turfdoring. Hierdie

kleintjie is ‘n ware turfliefhebber en jy sal hom nie

kry, tensy jy hom op swart turf soek nie. Op Malgas

staan dit plek-plek op versteurde grond so dig dat

dit van stap ‘n beproewing maak. Die fyndoring is

die enigste plant, behalwe die enkele kanferbos

(Tarchonanthus camphoratus) hier en daar, wat

op die hope bogrond van die ongerehabiliteerde

Malgasse kalkgroewe van weleer floreer.

Dié meerstammige doringboompie (meer struik as

boom) spruit vanuit ‘n meerjarige, ondergrondse

wortelstelsel (Palgrave, 2002) met gladde, persbruin

stammetjies so dik soos ‘n potlood of jou vinger. Dit

kan ‘n meter of twee hoog word. Ou stammetjies

gaan lê later almal na die een kant toe soos iets

wat geswik het en gaan dan dood. Soos die naam

sê, is die dorings lank en fyn (dun) en wys terug

na die hoofstamme. Die blomme is in digte eiergeel

bolletjies gerangskik. Die klewerige peule is kort,

plat, geboë en oortrek met swart kliertjies. Op ‘n

afstand kan hy jou moontlik mislei om hom aan te

sien vir ‘n plaat jong soetdorings (Acacia karroo),

maar van naderby is die verskille baie duidelik.

Byvoorbeeld, die soetdoring se peule is nie

klewerig nie en sonder die swart kliertjies. Omdat

die fyndoring so puntenerig is oor die tipe grond

loop mense soms ‘n leeftyd lank in die veld rond

sonder om hom ooit te ken.

Een van Malgas se struike wat dikwels met diep,

swaar kleigronde geassosieer is, maar nie werklik

‘n getroue turfliefhebber is nie, is die swartstorm

(Cadaba aphylla), want hy het twee liefdes --- turf

én kalksteen. Elders in Suid-Afrika sien ‘n mens dit

dikwels in nate en skeure van kaal kalksteenkranse

(bv. op die Ghaapse plato). Die vraag is nou of hy

op die Springbokvlakte se turfvlaktes tuis is oor die

hondjie of die halsbandjie, die turf of die kalk? Ten

spyte van sy groot verspreidingsgebied is hy tog nie

orals te vinde nie as gevolg van sy sterk voorkeure

vir grondtipe.

Soos die spesifieke naam aphylla aandui, is die

plant blaarloos, behalwe in saailinge of aan baie

jong takkies. Die algemene voorkoms is die van ‘n

slordige, stekelrige bos wat ietwat aan ‘n ystervark

herinner. Die takkies is blougroen; die blommetjies

pragtig rooi met die meeldrade op die punt van ‘n

lang steeltjie en die vruggies wurmagtig, amper

soos die knoppiesboontjie (Maerua angolensis) s’n,

net kleiner. Aanvanklik staan of lê hy op die grond,

maar ouer plante het plat, swart stamme waarmee

hulle in bome oprank of opleun en wat soos ‘n

bobbejaan se arm lyk, kompleet met skielike, skerp

buig en al, nes ‘n elmboog. Vandaar die paslike

alternatiewe volksnaam, bobbejaanarm.

Enigeen wat ‘n aftrekstel van die swartstorm se wortel

as purgeermiddel ingekry het, staar na bewering ‘n

moeilike tyd in die gesig! Hierdie ekstremiteit was

ook die aanleiding tot die uitsonderlike naam: “The

vernacular name is an allusion to the black colour

of the bark of the root and the “stormy” action of

the bark in decotions when taken as a purgative.”

(Smith, 1966).

Behalwe voormelde drie soorte kom die volgende

bome en groter struike ook op Malgas se swart turf

voor:

Boscia albitrunca;

B. foetida subsp. rehmanniana;

Acacia karroo;

A. mellifera subsp. detinens;

A. tortillis subsp. heteracantha;

Searsia engleri;

S. pyroides;

Ziziphus mucronata;

Grewia flava;

Combretum hereroense subsp. hereroense var.

hereroense;

Euclea undulata;

Ehretia rigida subsp. nervifolia; en

Tarchonanthus camphoratus.

Dit sou onvolledig wees om nie ook van die

dominante grasse te vermeld nie, want die Vlakte se

swart turf is graswêreld. Die gras wat Wagner (1927)

so geïmponeer het, is waarskynlik witbuffelsgras

(Panicum coloratum var. coloratum). Ook dit groei

by voorkeur op swaar, vrugbare gronde (Van

Oudtshoorn, 1994). ‘n Bees wat daarop loop, word

spekvet (pers. med. mnr. J.S. Venter).

Ten spyte van die beperkte boomverskeidenheid

is die veld op die swart turfvlaktes van die

Springbokvlakte uit ‘n boerdery oogpunt alles

behalwe minderwaardig vergeleke by ander

veldtipes van die Bosveld. Die veld is soet, die grond

vrugbaar, die drakrag hoog en die plek het sy eie

bekoring en mistiek. En as jy nog nie die blaas- of

fyndoring gesien het nie, soek hulle gerus op die

swart turfvlaktes van die Springbokvlakte op plekke

soos Malgas.

FOTOS:

Mnr. Dick Duncan

ERKENNINGS:

Dank is verskuldig aan mnr. Koos Venter vir die

beskikbaarstelling van sy fasiliteite; aan dr. Phil Paige-Green

van die WNNR en mnr. Peter Day van Jones & Wagener vir

DIE INVLOED VAN SWART TURF OP BOOMDIVERSITEIT

review

review

inligting; aan prof. S.W. Jacobsz van UP vir die verkryging

van ‘n literatuurbron; en aan prof. Braam van Wyk van UP vir

aanmoediging om die artikel te skryf, vir inligting en vir die

kontrolering van die manuskrip.

BRONNELYS:

1. COETZEE, B.J., VAN DER MEULEN, F., ZWANZIGER, S.,

GONSALVES, P. & WEISSER, P.J. 1977. A phytosociological

classification of the Nylsvley Nature Reserve. CSIR,

Pretoria.

2. GRANT, R. & THOMAS, V. 2002. Sappi tree spotting

Bushveld. Jacana Education Ltd, Johannesburg.

3. PALGRAVE, M.C. 2002. Trees of Southern Africa, Third

edition. Struik Publishers, Cape Town.

4. ROSS, J.H. 1979. A conspectus of the African Acacia

species. Memoirs of the Botanical Survey of South Africa.

Botanical Research Institute, Pretoria.

5. SCHOLES, R.J. 1990. The influence of soil fertility on the

ecology of Southern African dry savannas. Journal of

Biogeography 17 (4/5): 415–419.

6. SMITH, C.A. 1966. Common names of South African

plants. Government Printer, Pretoria.

7. VAN DER MERWE, D.H. 1964. The prediction of heave

from the plasticity index and percentage clay fraction

in soils. The Civil Engineer in South Africa, June 1964:

103–107.

8. VAN OUDTSHOORN, F.P. 1994. Gids tot grasse van Suid-

Afrika. Briza Publikasies, Arcadia, Pretoria.

9. VAN WYK, A.E. 1982. Seldsame Bome –

10.

Verspreidingsfaktore, Dendrologiese Tydskrif 2 (1 & 2):

3 – 24.

WAGNER, P.A. 1927. The geology of the north-eastern

part of the Springbok Flats and surrounding country.

Geological Survey. Government Printer, Pretoria.

65

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011