Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

62

FIG 1

Stam en bas van die blasadoring

FIG 3

jong, hangende blaasdoringpeule

FIG 5

Stammetjies, dorings en blare van die fyndoring

FIG 7

Swartstorm

FIG 9

Blomme van die swartstorm

FIG 2

Normale en geswolle dorings van die blaasdoring

FIG 4

Fyndoring

FIG 6

Hangende fyndoringpeule

FIG 8

Stam en bas van die swartstorm

FIG 10

Veelhoekige kolommetjies in uitgedroogde swart turf

word aan die verskil in grondsoort. Alle ander

omgewingsfaktore is immers op so ‘n kort afstand,

oor gelyk grond, een en dieselfde.

Anders as wat ‘n mens intuïtief sou verwag,

onderhou arm sandgronde ‘n veel groter

verskeidenheid bome as vrugbare kleigronde.

Vrugbare gronde is hoofsaaklik afkomstig van

basiese, vulkaniese gesteentes (moedermateriaal),

soos basalte, gabbro’s en doleriete. Hierteenoor

is arm sandgronde, asook windafsettings van

Kalaharisand, afkomstig van sandsteen (soos

op Vuursteenlaagte), en oppervlaktesand

afkomstig van graniete en gneise (soos op

die Nebo-plato) (Scholes, 1990). Die rede vir

die verskil in vrugbaarheid is dat sand, weens

gebrek aan kleiminerale, vinniger dreineer en

plantvoedingstowwe daardeur uitgeloog word,

terwyl klei stadig dreineer en voedingstowwe

behou. In Suid-Afrika onderskei ons gewoonlik

ook tussen plantegroei op voedingstofryke, warm,

laagliggende gronde en arm, koeler, hoogliggende

gronde as onderskeidelik soetveld en suurveld.

Intermediêre toestande word dan gemengde (bos)

veld genoem.

‘n Tweede verskynsel, wat verbandhou met

grondvrugbaarheid, is dat boombevolkings

op hoërliggende, goed-gedreineerde en arm

sandgronde (soos in die Waterberg) breëblaargedomineerd

is (veral lede van die Combretaceae

en Caesalpiniaceae), terwyl bevolkings op

laagliggende, swak-gedreineerde, vrugbare en

kalkryke kleigronde (soos op die Springbokvlakte)

mikrofillies of fynblaar-gedomineerd is (veral lede

van die Mimosaceae) (Scholes, 1990; Coetzee e.a.,

1977). Selfs die bome se verdedigingstrategieë

teen blaarvreters volg min of meer die

grondvrugbaarheidspatrone van die bosveld:

chemies (tannien) op arm gronde; struktureel

(dorings) op vrugbare gronde (Scholes, 1990).

Die voor die hand liggende vraag is wat die rede(s)

vir dié ”eienaardige” verspreidingsgedrag van die

bome is? Hoewel die verskil in boomdiversiteit

tussen klei- en sandgronde welbekend is, is daar

nogtans min daaroor gepubliseer. Volgens die

beskikbare literatuur oor die onderwerp berus dit

egter bloot op die bome se natuurlike reaksies op

gegewe omgewingsfaktore.

Soos reeds genoem, penetreer en filtreer water

maklik deur sand. Hierteenoor absorbeer klei water

stadig, wat waterverlies deur afvloei en verdamping

meebring (Scholes, 1990). Plantvoedingstowwe

word op dié wyse maklik uitgeloog in sand,

maar bly behoue in klei. Daarom is kleigronde,

DIE INVLOED VAN SWART TURF OP BOOMDIVERSITEIT

review

review

soos die swart turf van die Springbokvlakte, baie

vrugbaar. Hoewel klei vog vir lang tye behou, kan

boomwortels dit nie maklik opneem nie omdat die

water stewig aan die kleideeltjies vaskleef. Bome

op kleigronde verkry nietemin steeds genoeg

voedingstowwe, danksy die vrugbaarheid van die

grond. Bome op sandgronde moet egter groter

hoeveelhede water absorbeer om in hul minerale

voedingstofbehoeftes te voorsien. Om dan weer

van die oortollige water ontslae te raak, het hulle

(in die algemeen) breë (groot) blare om vinniger

te kan transpireer, terwyl bome op kleigronde

eerder die skaars water moet bespaar en daarom

klein blaartjies het (Grant & Thomas, 2000). Bome

is dus aangepas by hul natuurlike omgewings om

dit ten beste te benut.

Dit verduidelik natuurlik nog nie wat die

“verdwerging” van die bome op die swart turf

van die Springbokvlakte, in weerwil van hul

veelgeroemde vrugbaarheid, veroorsaak nie. Wat

gebeur, is dat die rek- en krimpbewegings van die

klei, in reaksie op benatting en uitdroging, die bome

se wortels beskadig. Die skade wat hierdie eienskap

van turf aan mensgemaakte strukture kan aanrig, is

welbekend. Die potensiële uitsetting (en inkrimping)

van turf wissel van plek tot plek, afhangende van

faktore soos gronddiepte, maar kan baie groot wees.

Wagner (1927) het dit bloot as “very considerable”

beskryf. Te oordeel aan die “golwe” wat ‘n mens

soms op teerpaaie wat op turf gebou is, sien (bv. op

die Roedtan-Potgietersruspad), kan dit aansienlik

wees. Volgens Van der Merwe (1964) is opwellings

(heaves) van 80–100 mm algemeen vir swart turf,

maar vertikale bewegings van meer as 300 mm is

moontlik en op Lethabo is opwellings van meer as

500 mm op alluviale gronde aangeteken. Dit verg

dus geen besonderse verbeelding om ‘n begrip te

vorm van die kragte waaraan boomwortels, veral

haarwortels, in swart turf blootgestel is nie. ‘n Mens

kan maar sê hulle word voortdurend “gesnoei”. Die

gevolg is ‘n natuurlike verdwergde groeivorm, net

soos wat die kunsmatige snoei van wortels ook deur

die mens gebruik word om bonsai-plante te skep.

Dit hang dus waarskynlik van ‘n boom se

lewenskragtigheid en herstelvermoë af of dit

die mas op swart turf, soos die van Malgas, sal

opkom of nie. Weinig beskik blykbaar oor dié

vermoëns. Bome wat dit wel het of selfs turf bo

ander grondsoorte verkies, is soos gemeld,

turfspesialiste. Net twee van Malgas se bome

kan beskou word as egte turfspesialiste: die

blaasdoring en die fyndoring. Die ander sien ‘n

mens ook in gemengde bosveld en op sand, selfs

63

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011