Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

56

review

review

VERTROETEL jY UITHEEMSE INDRINGERPLANTE IN jOU TUIN?

(Bauhinia purpurea en B. variegata), Kanferboom

(Cinnamomum camphora), jakaranda (Jacaranda

mimosifolia), treur-wilger (Salix babylonica,

wat nie verwar moet word met die inheemse

wilgers nie), moerbei (Morus alba - uitgesonder

die kultivar Pendula wat as wortelstok gebruik

word), wasboom (Rhus succedanea), Tipu-boom

SELONROOS » nerium oleander

(Tipuana tipu), sisal (Agave sisalana), Australiese

silwer-eik (Grevillea robusta), Australiese kasuur

(Pittosporum undulatum), Spaanse-riet (Arundo

donax), pampasgras (Cortaderia selloana –

uitgesonder steriele kultivars), geel-kassia (Senna

didymobotrya), lukwart (Eriobotrya japonica),

geelklokkies (Tecoma stans), koejawel (Psidium

guajava) en alle saaddraende vorms van die lantana

spesies (Lantana camara).

Ongeveer 10% van Suid-Afrika se jaarlikse

watervoorraad word deur indringer plante

opgebruik. Indringer plante het geen of weinig

natuurlike vyande in Suid-Afrika, met die gevolg

dat hulle die inheemse plante verdring en later

vernietig. Groot stande uitheemse plante

veroorsaak erosie en dit skep ‘n brandgevaar. In

’n gebied wat as biosfeer verklaar is, is die vereiste

dus die bewaring van die diversiteit van plante, diere

en mikro-organismes wat almal saam die lewende

biosfeer uitmaak. Vanselfsprekend beteken dit dat

almal wat van Cullinan tot Pilanesberg onlosmaaklik

aan die Magaliesberg verbind is en sekere

verantwoordelikhede het teenoor die bewaring van

hierdie voorgestelde biosfeer.

Dit het derhalwe nodig geword dat iets drasties

gedoen word om die verspreiding en aanplanting

van die plante in te kort of selfs op te skort.

Die gevaar van indringerplante lê daarin, dat dit

digte stande vorm wat die natuurlike plantegroei

verdring soos gesien kan word in die geval van

Lantana camara en Tecoma stans wat oral in die

gebied ter sprake voorkom. Omdat die plante geen

of min natuurlike vyande het en onder dié gunstige

omstandighede groot hoeveelhede saad per jaar

produseer kan die verspreiding daarvan eenvoudig

nie maklik beheer word nie.

Daar is verskeie maniere om die probleem aan te

spreek en ’n goeie wegspring plek is sekerlik om

te begin met ’n bewusmaking en inligtingsveldtog.

Sodra ’n mens weet waarna om te kyk en meer van

die indringer plante weet kan daar daadwerklik tot

aksie oorgegaan word. Uiteindelik kan daar dan

met die kennis tot ons beskikking tot een van die

volgende aksies oorgegaan word:

• Voorkoming is die eerste lyn van verdediging

teen uitheemse indringer plante. Op die

langduur is dit ook die goedkoopste en mees

praktiese metode. Dit behels kennis van die

wet en watter van die uitheemse spesies as

ongewenste indringerplante geproklameer

is. Dit behels ook metodes hoe om hoë

risiko gebiede waar die plante voorkom te

identifiseer en maatreëls in plek te sit vir die

beheer daarvan. Sonder enige moeite kan

elke huishouding, deur nie van die ongewenste

plante aan te hou nie, klaar help in die proses

van voorkoming.

• Uitroei van die plante uit ’n bepaalde gebied.

Hoe langer ’n uitheemse indringer alleen

gelaat word, hoe moeiliker en duurder word dit

om dit te beheer. Deur die plante te verwyder

is dikwels goed genoeg vir die natuurlike

plantspesies om hulself weer te hervestig.

• Beheer die verspreiding van die plante met

doelgerigte metodes om te verhoed dat die

plante buite ’n bepaalde geografiese gebied

versprei. Die doel is om die plant populasie

te beheer en te verminder sodat dit nie hande

uitruk nie. Sodra die populasie onder ’n seker

groei kom sal die natuurlike plante genoeg

voorsprong hê om hulself weer te hervestig en

so die uitheemse plante natuurlik verdryf.

Navorsing dui daarop dat daar mikroskopies klein

bakterieë bestaan wat doeltreffender as bome is in

die vervaardiging van suikers. Wetenskaplikes beoog

om die klein ‘moderne‘ bakterieë in te span om te help

voorsien aan die toenemende wêreldvraag na voedsel.

In die volgende paragrawe word meer agtergrond

verskaf oor waarom die fotosintese van ‘moderne’

sianobakterieë beter as dié van landplante soos bome

is, watter soorte fotosintese in landplante voorkom en

hoe die mens die fotosinteseproses kunsmatig kan

inspan vir verhoogde voedselproduksie.

Hoe bome se produktiwiteit agter geraak het

Volgens die evolusieteorie bestaan sianobakterieë

wat kan fotosinteer al drie miljard (3000 miljoen) jaar

op aarde. Hierdie primitiewe bakterieë het fotosintese

uitgevoer in ’n omgewing wat baie anders is as dit wat

ons vandag ken. Die atmosfeer het toentertyd ’n veel

hoër konsentrasie koolsuurgas bevat as die 0.039%

van die huidige atmosfeer, en die konsentrasie

suurstof (O 2 ) was destyds veel laer as die huidige

21%. Bowendien het die bakterieë in water (oseane,

mere) gelewe. Die fotosinteseproses wat deur hulle

gebruik is, was vir daardie omstandighede geskik.

Uit die beskikbare gegewens lei wetenskaplikes af dat

sekere eenvoudige organismes (protista) ’n miljard

jaar gelede van hierdie primitiewe sianobakterieë in

hulle selle opgeneem en ‘gevange’ gehou het. Die

sianobakterieë is ‘beskerm’ binne die selle waardeur

hulle opgeneem is, en het nog steeds deur fotosintese

suikers geproduseer waardeur die selkompleks

gebaat het. ’n Simbiotiese verhouding het so ontstaan

en die ‘sianobakterieë’ het binne selle ontwikkel tot

dit wat ons vandag as chloroplaste ken (Figuur 1).

Alhoewel die fotosinteseproses van die chloroplaste in

selle basies vergelykbaar is met die fotosinteseproses

van die vrylewende primitiewe sianobakterieë van

destyds, is hulle totaal afhanklik van die selle waarin

hulle voorkom. So byvoorbeeld, bevat chloroplaste

nie al die nodige gene vir die fotosinteseproses nie,

maar kom sommige van die noodsaaklike gene in

die nukleusse van die selle voor. Die funksionering

van chloroplaste word dus deur die selle waarin

hulle voorkom, beheer. Alle landplante het uit die

aanvanklike simbiotiese verhouding ontwikkel met

die gevolg dat die basiese fotosinteseproses wat hulle

gebruik om voedsel (soos suikers) te vervaardig, ’n

miljard jaar gelede al ontwikkel is!

Klink hierdie evolusionêre siening dat chloroplaste

eers vryswemmende sianobakterieë was,

Is bome swak kosmakers?

fanie de Meillon

IS BOME SWAK KOSMAKERS?

vergesog? Die argumente wat hierdie siening

staaf, kan op Wikipedia onder “Endosymbiotic

theory” gelees word.

FIG 1 Selle van die mosplant Plagiomnium affine

waarin die groen chloroplaste duidelik gesien

kan word. Wikipedia: Chloroplast.

Die probleem met die fotosinteseproses van

bome

Natuurliefhebbers, en veral boomliefhebbers, is

geneig om die Natuur as volmaak te beskou. Tog blyk

dit dat daar uit ’n menslike oogpunt ’n ‘probleem’ is

met die heel eerste reaksie van die fotosinteseproses

in die chloroplaste van die selle van bome en alle

ander groen plante.

RuBP CO 2 O 2

review

review

FIG 2 ’n Skematiese voorstelling wat die

kompetisie tussen CO 2 en O 2 vir bindplek op die

ensiem Rubisco aandui.

In die heel eerste reaksie verbind

koolsuurgasmolekule (CO 2 ) met molekule van

ribulose-1,5-bisfosfaat (RuBP: ’n ribose-suiker met

twee fosfaatgroepe aan). Die reaksie is slegs moontlik

deur die bemiddeling van ’n ensiem waarvan die

57

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011