02.05.2013 Views

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

54

review

review

VERTROETEL jY UITHEEMSE INDRINGERPLANTE IN jOU TUIN?

Vertroetel jy uitheemse indringerplante in jou tuin?

Rustenburg lê aan die voet van die Magaliesberg

en die grootste gedeelte van die stad lê binnein

of is aangrensend aan die oorgangsgebied van

die voorgestelde Magaliesberg-biosfeer.

Biosfeer reservate of natuurgebiede is beskermde

gebiede wat van internasionale bewaringsbelang is.

Dit is unieke kategorieë van beskermde gebiede en

dit behels ’n kombinasie van beide natuurbewaring

sowel as volhoubare benutting van natuurlike

hulpbronne. Die hele Magaliesberg-gebied vanaf

Cullinan in die ooste tot Pilanesberg

in die weste is onder leiding van die

United Nations Educational, Scientific

and Cultural Organisation (UNESCO),

in die finale stadium om as ’n biosfeer

geproklameer te word. Dit sal slegs

die sewende geproklameerde biosfeer in Suid-

Afrika wees. Die ander gebiede wat ook as biosfere

verklaar is, is die Kogelberg in die Wes-Kaap, die

Weskus, die Waterberg, die Kruger Nasionale

Park wat die Blyderivierpoort insluit, die Kaapse

Wynland en Vhembe in die noorde van die Limpopo

provinsie, wat Mapungubwe insluit.

‘n Biosfeer is dus die biologiese komponent wat

die totale ‘pakket’ van alle lewende organismes op

aarde of dan in ’n spesifieke gebied of area, asook

die dooie materiaal wat deur die lewe tot stand

kom, insluit. Ekologies gesproke is die biosfeer

dus ‘n ‘globale ekosisteeem’ en dit sluit dus alle

vorme van biodiversitiet op die aarde of dan in die

verklaarde gebied in. As gevolg van die langtermyn

interaksie oor biljoene jare tussen die biosfeer en

ander stelsels (atmosfeer, litosfeer, hidrosfeer, ens.)

op die aarde is daar bykans nie ’n deel van die

aarde se oppervlakte wat nie ingrypend aangeraak

word en verander is deur lewende organismes nie.

Die aarde is immers ’n lewende planeet en al die

organismes het aangehou om die aarde tot voordeel

van hulself te verander. Die biosfeer kan dus ook

die strook van lewe op aarde genoem word.

Biodiversiteit is een van die aarde se grootste bates.

Lewe op aarde voorsien aan die mens voedsel, suiwer

die lug wat ons inasem, filter die water wat ons drink

en dit vorm die basis van ‘n oneindige hoeveelheid

medisyne. Dit sluit ook indirekte voordele in soos

bekamping van erosie, regulering van die klimaat en

watervlakke. Verder het dit ook ’n kulturele waarde

wat bestaan uit natuurlike landskappe wat manifesteer

Naas Grové

Biodiversiteit is

een van die aarde se

grootste bates.

in die gepaardgaande ontspanningsgeriewe en

-aktiwiteite wat dit aan mense bied.

Ongelukkig is hierdie natuurlike bronne onder

geweldige druk. Van die grootste bedreigings vir

die vernietiging van biodiversiteit sluit ongetwyfeld

indringer plantspesies, klimaatverandering,

besoedeling en habitat vernietiging of -verandering

in. Dit is dan ook nie snaaks nie dat die rol van die

mens in al voorgenoemde duidelik sigbaar is. Indien

die mens dus nie baie gou planne in plek sit om hierdie

drywers van biodiversiteit vernietiging suksesvol aan

te spreek nie, sal ons toeskouers

wees van ons vernietigende hande

arbeid. Die verlies aan biodiversiteit

het ‘n geweldige negatiewe

uitwerking op die integriteit van

alle ekossisteme (die omgewing of

die natuur) en gepaardgaande daarmee sal enige

poging tot volhoubare benutting van die natuurlike

hulbronne, in watter vorm ookal, futiel wees. Wanneer

ons biodiversiteit vernietig, verloor ons unieke gene,

spesies en ekosisteme asook alles wat die mens tot sy

voordeel kan benut of gebruik.

Een van die grootste probleme vir die huidige stand

van sake is indringerplante en daar is waarskynlik

nie ‘n huishouding in Suid-Afrika wat onskuld kan

pleit nie. Wanneer na uitheemse indringerplante

verwys word is dit nie dieselfde konteks as die

fiksie rolprente se storie lyne oor vreemde vlieënde

voorwerpe nie. Inteendeel dit verwys na biologiese

spesies soos plante, fungi, bakterieë en diere wat

buite hul natuurlike habitat verspreiding ’n ernstige

bedreiging inhou vir die biodiversiteit van die

‘nuwe’ gebied waar binne hulle hulself tuismaak.

’n Spesie kan uitheems wees, sonder dat dit ’n

indringer is. Dink maar aan al die graan, mielies,

sonneblom, aartappels, ens., wat almal hul

oorsprong elders in die wêreld het en tog voedsel

aan miljoene mense dwarsoor die wêreld verskaf.

Dus is alle uitheemse spesies nie ongewens nie.

Om indringer status te verdien moet die spesie

aangeplant word, dit moet oorleef en tot so ’n mate

floreer dat dit die natuurlike inheemse spesies

heeltemal oorheers of verdring. ’n Goeie voorbeeld

hiervan is die uitheemse Australiese Acacia spesies

wat oral op die Hoëveld die natuurlike grasveldekosisteme

binne gedring en totaal versteur het. Al

die indringer plant spesies het dus ’n paar dinge in

gemeen:

• Hulle groei en versprei baie vinnig.

• Hulle het almal die vermoë om hul saad oor ’n

wye gebied te versprei.

• Die plante is fisiologies goed aangepas by

die nuwe klimaat kondisies en hulle kan

so in verskillende grondtipes en in uiterste

klimaatomstandighede floreer.

Per definisie is die uitheemse plante nie slegte

spesies nie, hulle het net ’n potensiële vernietigende

uitwerking op die biodiversitiet van die natuurlike

omgewing, indien dit nie behoorlik beheer word nie.

Suid-Afrika huisves tans meer as 25 000 uitheemse

plant spesies.

Dit kos die belastingbetaler jaarliks

biljoene rande om uitheemse

indringerplante te bestry.

Daar is in totaal 220 uitheemse plantspesies

ingevolge die Die WET OP DIE BEWARING VAN

LANDBOUHULPBRONNE, 1983 (WET No. 43 VAN

1983 soos gewysig in MAART 2001) as ongewens in

SWAARDVARING » nephrolepis ezaltata

VERTROETEL jY UITHEEMSE INDRINGERPLANTE IN jOU TUIN?

review

review

drie verskillende kategorieë geklassifiseer. Hierdie

plante het reeds ’n gebied van 15 miljoen hektaar

(so groot soos KwaZulu-Natal) binnegedring. Daar is

beswaarlik nie ’n bergkompleks, bosveld-, savanna-

of grasveldbiome in Suid-Afrika wat nie in ‘n mindere

of meerdere mate deur een of meer indringerplante

bedreig word nie. Dit kos die belastingbetaler jaarlks

biljoene rande om die plante te bestry.

Baie van hierdie plante word tans binne in huise,

in tuine en in visdamme aangehou en vertroetel.

Van die algemene indringers wat ek oral in tuine

opmerk is swaardvaring (Nephrolepis exaltata –

uitgesonder steriele kultivars), meeste van die privet

bome en struike (Lingustrum spp.), maandblomme

(Ipomoea alba, I. lndicaen I. purpurea), mak sering

(Melia azedarach), selonsroos (Nerium oleander –

behalwe gekultiveerde plante met dubbel blomme),

skubliesroos (Litsea glutinosa ), waterslaai (Pistia

stratiotes ) en water hiasinte (Eichhornia crassipes).

Die lys is eenvoudig te lank om by te hou.

Van ons sypaadjies en winkelsentrum parkeer-areas

is besoedel met indringerplante soos die wynboom

of belhambra (Phytolacca dioica), Brasiliaanse

peperboom (Schinus terebinthifolius), vlinder-orgideë

55

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!