Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

02.05.2013 Views

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011 32 tree stories boomstories PALMBOME is sekerlik die oase dadelpalm (Phoenix dactylifera) wat kommersieël in verskeie dele van die wêreld vir dadels gekweek word, ook hier in Suid-Afrika. Eienaardighede van palms Eienaardighede en talle interessanthede word onder die groep plante aangetref. Dit is nie algemeen bekend nie dat die grootste saad, die langste blaar en die grootste blom by palms aangetref word. Die Lodoicea maldivaca (Dubbel Kokosneutpalm) van die Seychelles produseer reusagtige vrugte en een enkele saad van die palm kan tot 20kg weeg. Die langste blaar kom voor by die Sentraal Afrika rafia-palm (Raphis regalis). ’n Rekord lengte van 25.11m is aangeteken. Talle ander spesies van die Raphia-genus het blare wat langer as 20m is. Die reusagtige indrukwekkende kandelaaragtige bloeiwyse van die Corypha umbraculifera (Talipotpalm) wat in Indië aangetref word, kan tot tien miljoen blomme per bloeiwyse op een slag produseer! Uiterstes in die lengte onder die palms kom ook voor, as ’n mens die kleinste palm met die hoogste een vergelyk. Die dwergplam (Syagrus lilliputiana) wat in Paraguay voorkom is skaars 15cm hoog as dit volgroei is. Op die ander uiterste is die Wasplams (Ceroxylon Quindiuense en C. alpinum) van die Andes-gebergtes wat tot 60m hoog kan word. Bewaring van palms Soos met die meeste plant- en dierspesies het palms ook nie die vernietigingsdrang van die mens vrygespring nie. Habitatvernietiging is waarskynlik die een enkele grootste oorsaak wat die voorbestaan van die oer-oue spesies bedreig. Dit is veral grootskaalse ontbosting, mynbou-aktiwiteite, self bestaan boerdery, degradasie van die grond en erosie wat die groot sondebokke is. Ongelukkig is dit nie die enigste bedreiging nie. Talle dele van die plant word tradisioneel vir ’n verskeidenheid gebruike aangewend. Die blare van Vetchia montgomeryana en Pritchhardiopsis jeanneneyi se status in die natuur is uiters skaars omdat die blare vir ’n delikatesse in restourante aangebied word. Die gebruik van die blare van die Kosipalm vir weefwerk en vee voer, hou ’n soortgelyke bedreiging in. In die noorde van Botswana en Namibië word reuse bome Hyphaene petersiana Ongeveer nege palmspesies het al uitgesterf. (Noordele-lalapalm) jaarliks vir hul sap getap wat as basis vir die brou van ’n lokale bier dien. Na drie of vier jaar vrek die bome en is die uitgedroogte stamme die enigste tekens wat oorgebly het van ’n eens swierige plant. Onoordeelkundige versameling van saad deur versamelaars voeg nie veel waarde toe nie. In die meeste gevalle sal die saad nie ontkiem tensy die medium waarin dit geplant word, die natuurlike habitat kunsmatig naboots nie. Ongeveer nege palmspesies het al uitgesterf, meestal as gevolg van menslike inmenging. Die jongste toevoeging tot die lys was in 1985 toe die Sabal miamiensis op die lys geplaas is as gevolg van stedelike uitbreiding in die Amerikaanse staat Florida. In Kuba het die Roystonea stellata uitgesterf omdat die natuurlike habitat deur mense versteur is. Die interessante Oase-palm van Egipte (Medemia argun) is sedert 1964 nog nie weer in die natuur opgemerk nie, en daar word vermoed dat dit ook uitgesterf het. Palms se ekonomiese waarde word na grasse hoog aangeskryf. Talle gemeenskappe in die tropiese en sub-tropiese dele van die wêreld se voortbestaan is direk gekoppel aan die voorkoms van die plante. Dit is wonderlike plante. Nie net vir hul skoonheid en ornamentele prag wat dit aan ’n tuin verleen nie, maar ook as potplante en kantoorversierings. Bronnelys: Johnston D. 1987. Conservation status of Wild Palms in Latin America and the Carribean, Princeps 31 pp 96 – 97 Jones, DL. 1995. Palms throughout the World. Reed Books Australia Langlois, AC. 1976. Supplement to Palms of the World. University Press, Florida Moore, HE (Jr). 1978. Endangerment of the specific and generic levels in Palms. Princeps 23, pp 47 – 64 Tomlinson, PB. 1990. The structural biology of Palms. Clarendon Press, Oxford Internet http://en.wikipedia.org/wiki/Arecaceae http://www.2020site.org/trees/palm-tree.html Trees of the Garden Route • Mossel Bay to Storms River • This 250 page easy tree guide is meant for people who would like to get to know the trees of the Garden Route, whether they are experienced botanists or amateurs. The book contains information about 110 trees, including + 1800 colour photographs, making it easy to ascertain that you have arrived at the right conclusion after identifying a tree with the help of the unique visual key. UP-to-Date WItH all tHe lateSt SCIeNtIfIC - aND CoMMoN NaMeS! TREES OF THE GARDEN ROUTE promosie promotion 33 DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

32

tree stories

boomstories

PALMBOME

is sekerlik die oase dadelpalm (Phoenix dactylifera)

wat kommersieël in verskeie dele van die wêreld vir

dadels gekweek word, ook hier in Suid-Afrika.

Eienaardighede van palms

Eienaardighede en talle interessanthede word

onder die groep plante aangetref. Dit

is nie algemeen bekend nie dat die

grootste saad, die langste blaar en

die grootste blom by palms aangetref

word. Die Lodoicea maldivaca (Dubbel

Kokosneutpalm) van die Seychelles

produseer reusagtige vrugte en een

enkele saad van die palm kan tot 20kg

weeg. Die langste blaar kom voor by die Sentraal

Afrika rafia-palm (Raphis regalis). ’n Rekord lengte

van 25.11m is aangeteken. Talle ander spesies van

die Raphia-genus het blare wat langer as 20m is.

Die reusagtige indrukwekkende kandelaaragtige

bloeiwyse van die Corypha umbraculifera (Talipotpalm)

wat in Indië aangetref word, kan tot tien

miljoen blomme per bloeiwyse op een slag

produseer! Uiterstes in die lengte onder die palms

kom ook voor, as ’n mens die kleinste palm met die

hoogste een vergelyk. Die dwergplam (Syagrus

lilliputiana) wat in Paraguay voorkom is skaars 15cm

hoog as dit volgroei is. Op die ander uiterste is die

Wasplams (Ceroxylon Quindiuense en C. alpinum)

van die Andes-gebergtes wat tot 60m hoog kan

word.

Bewaring van palms

Soos met die meeste plant- en dierspesies het

palms ook nie die vernietigingsdrang van die

mens vrygespring nie. Habitatvernietiging is

waarskynlik die een enkele grootste oorsaak wat die

voorbestaan van die oer-oue spesies bedreig. Dit is

veral grootskaalse ontbosting, mynbou-aktiwiteite,

self bestaan boerdery, degradasie van die grond en

erosie wat die groot sondebokke is. Ongelukkig is

dit nie die enigste bedreiging nie. Talle dele van

die plant word tradisioneel vir ’n verskeidenheid

gebruike aangewend. Die blare van Vetchia

montgomeryana en Pritchhardiopsis jeanneneyi

se status in die natuur is uiters skaars omdat die

blare vir ’n delikatesse in restourante aangebied

word. Die gebruik van die blare van die Kosipalm

vir weefwerk en vee voer, hou ’n soortgelyke

bedreiging in. In die noorde van Botswana en

Namibië word reuse bome Hyphaene petersiana

Ongeveer

nege

palmspesies

het al

uitgesterf.

(Noordele-lalapalm) jaarliks vir hul sap getap wat

as basis vir die brou van ’n lokale bier dien. Na drie

of vier jaar vrek die bome en is die uitgedroogte

stamme die enigste tekens wat oorgebly het van ’n

eens swierige plant.

Onoordeelkundige versameling van

saad deur versamelaars voeg nie veel

waarde toe nie. In die meeste gevalle

sal die saad nie ontkiem tensy die

medium waarin dit geplant word, die

natuurlike habitat kunsmatig naboots

nie.

Ongeveer nege palmspesies het al uitgesterf,

meestal as gevolg van menslike inmenging. Die

jongste toevoeging tot die lys was in 1985 toe die

Sabal miamiensis op die lys geplaas is as gevolg

van stedelike uitbreiding in die Amerikaanse staat

Florida. In Kuba het die Roystonea stellata uitgesterf

omdat die natuurlike habitat deur mense versteur is.

Die interessante Oase-palm van Egipte (Medemia

argun) is sedert 1964 nog nie weer in die natuur

opgemerk nie, en daar word vermoed dat dit ook

uitgesterf het.

Palms se ekonomiese waarde word na grasse hoog

aangeskryf. Talle gemeenskappe in die tropiese en

sub-tropiese dele van die wêreld se voortbestaan

is direk gekoppel aan die voorkoms van die plante.

Dit is wonderlike plante. Nie net vir hul skoonheid

en ornamentele prag wat dit aan ’n tuin verleen nie,

maar ook as potplante en kantoorversierings.

Bronnelys:

Johnston D. 1987. Conservation status of Wild Palms in Latin

America and the Carribean, Princeps 31 pp 96 – 97

Jones, DL. 1995. Palms throughout the World. Reed Books Australia

Langlois, AC. 1976. Supplement to Palms of the World. University

Press, Florida

Moore, HE (Jr). 1978. Endangerment of the specific and generic

levels in Palms. Princeps 23, pp 47 – 64

Tomlinson, PB. 1990. The structural biology of Palms. Clarendon

Press, Oxford

Internet

http://en.wikipedia.org/wiki/Arecaceae

http://www.2020site.org/trees/palm-tree.html

Trees of the Garden Route

• Mossel Bay to Storms River •

This 250 page easy tree guide is meant for people who would

like to get to know the trees of the Garden Route, whether

they are experienced botanists or amateurs.

The book contains information about 110 trees, including +

1800 colour photographs, making it easy to ascertain that you

have arrived at the right conclusion after identifying a tree with

the help of the unique visual key.

UP-to-Date WItH all tHe lateSt SCIeNtIfIC - aND CoMMoN NaMeS!

TREES OF THE GARDEN ROUTE

promosie

promotion

33

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!