Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

30

tree stories

boomstories

PALMBOME

Palmbome: Koninklike plante

Die belangstelling in palmbome grens soms

na aan dweepsug. Daar is waarskynlik nie

’n tuin in Suid-Afrika sonder ’n palmboom nie –

hoe groot of klein ookal die erf. Palmbome word

getakseer vir hul ornamtele asook kommersiële

waarde van sommige spesies.

Palms is houtagtige eensaadlobbige blomplante

wat aan die Arecaceae-familie (alternatiewelik

die Palmae) behoort. Die plante het almal ’n baie

kenmerkende groeivorm wat dit selfs vir ’n leek

maklik maak om te onderskei van ander plante.

Alhoewel hul nie verwant is aan die broodbome

(Zamiaceae-familie), die boomvarings

(Cyathaeceae-familie), Pandanaceae-familie,

kiepersole (Araliaceae-familie) en vlasplante

(Cordyline-familie) nie, kan hulle maklik met

mekaar verwar word.

Antieke lewensvorm

Palms is antieke lewensvorme en fossiel rekords

toon aan dat dit dateer uit die laat Kryt-tydperk

(circa 145.5 tot 65.5 miljoen jaar gelede) wat die

einde van die groot uitwissing en onder andere

die dinosaurusse aangekondig het. Omdat die

plante houtagtig is, is goeie fossielrekords gevind

en is dit nie onmoontlik dat dié plante selfs

nog vóór die Kryt-tydperk kon geleef het nie.

Ekologiese veranderings het sedert daardie tyd

wel plaasgevind en sien ons vandag dat spesies

in ander habitatte oorleef as waar die oorblyfsels

van fossiele oorspronklik gevind is. Stuifmeel van

byvoorbeeld die Nypa fruticans (moeraspalm) wat

vandag net in die trope voorkom is in sedimente

naby London ontdek.

Aantal spesies

Dit is ’n uiters ingewikkelde groep plante met

verskeie variëteite rondom ‘n basiese tema. Die

Sweedse plantkundige Carl von Linne (Linnaeus)

het die plante as die prins van plante gedoop.

Daar word tussen 210 – 236 palmfamilies en tussen

2 500 en 3 500 palmspesies in die wêreld erken.

Die verskil in die aantal families en spesies is te

wyte aan plantkundiges wat nie kan saamstem oor

die afbakening van families en van die spesies

nie. Palmbome is die vierde grootste groep

eensaadlobbige plante en daar word nog jaarliks

nuwe spesies ontdek. In Suid-Afrika is daar slegs

ses inheemse plamspesies, naamlik Phoenix

reclinata (wilde-dadelplam), Hyphaene petersiana

(Noordele-lalapalm), H. coriacea (lalaplam),

Naas Grové

Borassus aethiopum (Afrika-waaierpalm), Raphia

australis (Kosi-palm) en Jubaeopsis caffra (Pondpalm).

Die plante word selde in tuine aangetref met

met die uitsondering van die wilde-dadelpalm, wat

kommersieël redelik besikbaar is.

Algemene groei kenmerke

Palms is meerjarige, enkel- of tweeslagtige plante

met kenmerkende kroonblare. Dit plant deur middel

van saad voort. Meeste plante het ’n kenmerkende

bogrondse stam, met uitsondering van ’n paar

spesies wat ’n ondergrondse stam het. Alhoewel die

meeste palms ’n enkelvoudige stam het, is daar ’n

hele aantal wat kenmerkend meerstammig vanaf

die basis van die plant vertak. Die groeivorm staan

bekend as verklompte of saamgedronge stamme. By

die Licuala, Hyphaene, Ptychosperma, Gronophyllum

en Pinaga-spesies kom enkelstammige sowel as

verklompte groeivorms voor. Die blare van palms

is baie opvallend en het ’n baie kenmerkende

voorkoms. Blare is bykans sonder uitsondering

altyd aan die bopunt van die stam saamgedronge.

Meeste spesies se blare is handvormig of

veervormig saamgestel, maar een groep, Caryota,

het dubbelveervormig saamgestelde blare.

Slegs volwasse plante blom en by sommige spesies

kan dit op drie-jarige ouderdom plaasvind, terwyl

ander weer veertig jaar neem voordat dit wasdom

bereik. Sodra dit wasdom bereik het blom die meeste

plante jaarliks. Monokarpiese plante, waaronder die

inheemse Raphia australis (wilde-dadelplam), blom

slegs een keer in sy leeftyd waarna die plant vrek.

Meeste blomme is oninterresant, soms welriekend

en word deur insekte en deur die wind bestuif. Eenof

tweeslagtige blomme kom op afsonderlike plante

voor en by sommige spesies beide geslagte op

dieselfde plant in dieselfde blom.

Die vrugte is meestal klein en word in oorvloed gedra.

Die uitsondering is die kokosneut wat enkele groot

vrugte dra. Daar kom gewoonlik een tot drie, selde

meer as drie sade, in ‘n elke vrug voor.

Palms in die wêreld

Palms kom wyd verspreid regoor die wêreld, veral

in die tropiese dele, voor. Dit sal selde in baie droë

streke aangetref word. Die mees noordelike palm

Chamaerops excelsa kom bokant die 44˚N voor. ‘n

Variëteit van Rhopalostylis sapida is die palm wat

die verste suid op die Catham eiland, oos van Nieu-

Zeeland (44˚18’S) voorkom.

NOORDELE-LALAPALM Hyphaene petersiana » Foto: Naas Grové

Palms kan op verskillende hoogtes bo seespieël

aangetref word. Die Ceroxylon utile is die spesie

wat die hoogste bo seespieël in die Andes

gebergtes op ’n hoogte van 4 000m groei. Talle

spesies word by seevlak aangetref, maar ook

in woude waar die hoogte bo seespieël wissel

tussen 2 000 – 2 400m.

Ten spyte van die groot verspreiding en digtheid

van plams in die trope, is daar baie min families

wat wyd verspreid oor ’n groot area voorkom. Dit

is dus nie vreemd dat baie van die palm-families

endemies tot ’n streek is nie. Die vermoede is dat

palms oor die vermoë beskik om te evoleer en

sodoende by ‘n spesifike nis in die omgewing met

min moeite kan aanpas. So is daar byvoorbeeld

vier spesies palms wat aan drie families behoort

wat endemies is aan die Lord Howe Eiland in

die See van Tasmanië, ongeveer 600km oos van

die vasteland van Australië. In Fidji kom daar 22

palmspesies wat aan 10 genera behoort voor.

Bykans al dié spesies is endemies tot Fidji en vyf

van die families word net daar aangetref.

Palm habitat

Daar word bereken dat ongeveer twee derdes

van die palms van die wêreld in die reënwoude

voorkom. ’n Beduidende hoeveelheid kom egter

PALMBOME

ook voor in savanna grasveld en yl bebosde streke.

Meeste van laasgenoemde is geharde spesies wat

aangepas is by die droër omstandighede en kan dus

veldbrande oorleef. ’n Kenmerk van dié tipe palms

is dat waar hulle voorkom dit dikwels digte stande

vorm (Borassus, Livistona, Phoenix, Hyphaene en

Raphia). ’n Paar spesies het by spesifieke habitatte

en grondtipes aangepas waar hulle suksesvol met

ander plante om oorlewing kan meeding. Dit sluit

in gevalle waar dit langs kuslyne, vloedvlaktes,

moerasse, vleie en selfs in waterstrome kan oorleef.

Slegs een spesie, naamlik die moeraspalm (Nypa

fruticans) wat in Asië aangetref word groei in die

sagte modder van riviermondings. Die Ravenea

musicalis van Madagaskar oorleef in vinnig

vloeiende water van tot 2.5m diep. Enkele spesies

kan sneeu deurstaan soos Narrorrhops ritchiana in

die Afgaanse gebergtes en ’n spesie van die genus

Trachycarpus (windmeulpalms) wat in die Himalajas

aangetref word.

Baie min palms kan droogte weerstaan maar

enkeles kon aanpas, wat hulle toelaat om in

baie droë omstandighede te oorleef. Die plante

word egter meestal naby of langs permanente

waterbronne aangetref, of waar die watertafel baie

na aan die oppervlakte is. Die bekendste hiervan

tree stories

boomstories

31

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011