02.05.2013 Views

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

28

tree stories

boomstories

DIE MAROELABOS VAN TSHIPISE-”DUIN”

Die Maroelabos van Tshipise-”duin”

Die fyn, los, rooi sand waaruit die duinagtige

heuwel aan die suidoostekant van Tshipisekoppie

(Limpopo) bestaan is afkomstig van ‘n plaaslike

sandsteenformasie: “Dominantly red lithologies

characterise the Bosbokpoort Formation (Karoo

Group) which reaches a maximum thickness of

100 m in the Tshipise area. The lower part consists

of massive mudstone followed by siltstone which

occasionally grades into very fine sandstone.” (Brandl,

1981). Volgens mnr. N. Baglow van die Raad vir

Geowetenskap het die heuwel in situ deur verwering

van ‘n deel van hierdie formasie ontstaan (pers. med.).

Die rooi sand vorm ‘n dramatiese, skerp kontaklyn met

die grys sandsteenkoppie, wat daarop dui dat dit eens

onderhewig was aan verskuiwing. Die hele omgewing

is deurkruis van verskuiwingslyne.

Anders as wat ‘n mens sou verwag, is die maroela

(Sclerocarya birrea subsp. caffra) die dominante boom

op die heuwel. Soos uit Fig. 1 blyk, staan die maroelas

in digte, amper woudagtige, afsonderlike groepe op

die sand. Geassosieerde spesies is: Commiphoraspp.,

haak-en-steek (Acacia tortilis subsp.

heteracantha), fynblaarrooihout (Ochna serrulata),

sesambos (Sesamothamnus lugardii), helikopterspaanvrug

(Hippocratea longipetiolata), witrosyntjie

(Grewia bicolor) en kremetart (Adansonia digitata).

(Die vaal bossies in die oop dele tussen die bome is

die “doringblaarbossie” (Blepharis subvolubilis) met

hul pragtige blou tot ligpers blomlippe).

Die grootste maroelas staan teen die voet van die

heuwel (Figure 2 en 3). Hoër op word die bome al

hoe kleiner en armoediger (Figure 4 en 5), tot waar

sommige met hul dun, krom geboë stammetjies

nouliks meer beelddraers van die trotse maroelaspesie

genoem kan word (Fig. 6). In die winter verloor die

kruinbome ook hul blare ietwat voor die onderstes.

(Die foto’s is almal op 22 Junie 2011 geneem). Die rede

vir hul opsigtelike agterstand is waarskynlik die sand

se onvermoë om reënwater vir lang genoeg tydperke,

na behoefte van die bome, te behou. Die kruinbome

ly gevolglik makliker watergebrek as die basisbome.

Die maroela is ‘n bosveldboom wat op meerdere

grondtipes voorkom, bv. op sand, leemgrond en

selfs klipperige grond (maar nie op turf nie). Sy

eerste liefde is egter sand- of sandleemgronde (De

Winter e.a., 1966). In der waarheid staan die grootste

amptelik gemete maroela in Suid-Afrika op een van

die Springbokvlakte se sandbulte (Dendron 39:14-

Nico Hager

15). Dat maroelabome op ‘n sand-“duin” kan groei, is

daarom nie so ongewoon as wat ‘n mens geneig is om

te dink nie; die “duin” is immers sand en nie juis baie

hoog nie (30 m). Wat wel uitsonderlik is, is die bome

se verspreidingswyse in bykans homogene groepe,

teenstrydig met hul aard (Grant & Thomas, 2002)

(Figure 2-11). Waar die mens nie ingemeng het nie,

kom die maroela gewoonlik slegs yl verspreid tussen

dominante bome waarmee dit assosieer voor, bv.

knoppiesdoring (Acacia nigrescens) en wilde sering

(Burkea africana). Sy forse gestalte ten spyt, vind ‘n

mens hom selde in die rol van heerser. Vanwaar dan

sy onbetwiste gesag oor hierdie sandheuwel?

Fotos:

Nico Hager

Erkennings:

Dank is verskuldig aan mnr. Johan Blignaut van Forever Resorts,

Tshipise vir die gebruik van hul fasiliteite, aan mnr. Nick Baglow

van die Raad vir Geowetenskap vir inligting en aan prof. Braam

van Wyk van die Universiteit van Pretoria vir sy opbouende

kommentaar op die manuskrip.

Bronnelys:

BRANDL, G. 1981. The geology of the Messina area. Geological

Survey. Government Printer, Pretoria.

DE WINTER, B., DE WINTER, M. & KILLICK, D.J.B. 1966. Ses-ensestig

Transvaalse bome. Navorsingsinstituut vir Plantkunde.

Voortrekkerpers Beperk, Johannesburg.

GRANT, R. & THOMAS, V. 2002. Sappi tree spotting in Bushveld.

Jacana Education, Johannesburg.

Figure 1-12 is foto’s van die digte stande maroela (Sclerocarya

birrea subsp. caffra) wat op die rooi sandheuwel aan die

suidoostekant van Tshipisekoppie (Limpopo) staan.

Fig. 1: Gedeelte van die Tshipise-“duin”. Die heuwel is 1.03

km lank, 350 m breed en 30 m hoog. Die digte groen kolle is

maroelabome. Die dramatiese kontak van die rooi sand met die

grys sandsteen dui ‘n verskuiwingslyn aan.

Fig. 2: Basisbome

Fig. 3: Basisbome

Fig. 4: Hoërliggende bome

Fig. 5: Hoërliggende bome

Fig. 6: Armoedige kruinbome

Figure 7-11: Groepe maroelabome

Fig. 12: Sandheuwel en sandsteenkoppie word deur ‘n steil klofie

geskei. (Nie sigbaar op die satellietfoto nie). Soutpansberg in die

agtergrond. Rigting: suidwes.

FIG 1

FIG 4

FIG 7

FIG 10

FIG 2

FIG 5

FIG 8

FIG 11

29

FIG 3

FIG 6

FIG 9

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

FIG 12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!