Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Aloe dichitoma » Foto: Jan Lerm

Acacia erioloba (kameeldoring), Thabazimbi » Foto: Gideon Steyn

Boomplantweek en die Internasionale

Jaar van Woude 2011

Die meeste natuurlike inheemse bosse en woude

in Suid-Afrika kom hoofsaaklik in die ooste van

die land, al langs die kuslyn voor. Alhoewel hierdie

inheemse woude die kleinste biome is, word die

grootste biodiversiteit hier aangetref. Verder noord

en in die binneland kan klein lappies woude aan

die suid-oostelike hange van die Soutpansberg en

Drakensberg in Limpopo en Mpumalanga, asook in

die binneland van die Oos-Kaap en Kwa-Zulu Natal,

aangetref word. Die meeste van hierdie woude is

nie groter as 100km2 nie. Die uitsondering is die

die Knysa- en Tsitsikama-woude, wat relatief groot

oppervlaktes beslaan. Die totale oppervlakte van

inheemse woude in Suid-Afrika beslaan ‘n skamele

0.5miljoen hektaar van die totale oppervlakte

van Suid-Afrika. Daarteenoor bedek uitheemse

aangeplante plantasies, wat hoofsaaklik uit

Eucalyptus en Acacia spp. afkomstig uit Australlië

en Pinus radiata uit Noord-Amerika bestaan, 1.7

miljoen hektaar of 1.2% van die totale landmassa in

Suid-Afrika.

Eens op ‘n tyd het natuurlike woude die grootste

gedeelte van die aarde se oppervlakte bedek.

Vandag word hierdie woude teen ‘n tempo van 35

km2 per dag vernietig. Die ketting reaksie wat dit

veroorsaak het ‘n vernietigende uitwerking op die

biodiversiteit, verhoogde grond erosie en verlies

aan water. Voor die aankoms van Europeërs in

Suid-Afrika gedurende die 17de eeu, het groot

troppe olifante en buffels in die Suid-Kaapse

woude voorgekom. Die diere moes swig voor die

geweervuur van die kolonialiste, en in 1883 is die

laaste buffel in die Knysna-woud geskiet. In 1920

was daar ongeveer 12 olifante in die woud oor, en

volgens ‘n opname in 1994, was daar slegs een

olifant oor. Vandag is dit onseker of daar nog enige

olifante in die woud voorkom. Die Dukukdukuwoud

in die noorde van Kwa-Zulu Natal, wat eens

een van die grootste inheemse woude in Suid-Afrika

was, beslaan vandag ‘n oppervlakte van net 3500

hektaar. Gedurende die tydperk tussen 1800 en

2000 het die inheemse woud oppervlakte in Suid-

Afrika met ongeveer 40% verminder. Die grootste

volume van woud produkte word deur plattelandse

Naas Grové

voorwoord

preface

gemeenskappe benut, waarvan brandhout

ongeveer 51% verteenwoordig. Die gebruik van

plantprodukte in tradisionele medisinale praktyke,

afkomstig van spesies soos Cassiporea malosana,

Erythropleum lasianthum, Occotea bulatta, Catha

edulis en Warburgia salutaris, het tot gevolg dat die

meeste van die hierdie spesies op die rand van

uitwissing is.

Dit is onder andere teen dié agtergrond dat die

Verenigde Nasies besluit het om 2011 as die

Internasionale Jaar van Woude, met die hooftema

Mense en Woude te verklaar. Die doel hiermee is

om die mensdom bewus te maak dat volhoubare

woud bestuur, bewaring en volhoubare

ontwikkeling van alle tipes woude tot voordeel

van die huidige en toekomstige geslagte is. Ons

het immers nie die aarde by ons ouers geërf nie,

maar leen dit by ons kinders.

Ek het myself al baie die vraag gevra of een mens, of

een gemeenskap of ‘n paar vrywillige organisasies

‘n verskil kan maak in die lewe van kinders, die

planeet en ons omgewing? Dit is mense soos

Wangari Maathai, die Keniaaanse kampvegter vir

die bewaring van Kenia se inheemse woude, wat ‘n

mens weer hoop gee. Sedert 1977 was sy betrokke

by die ‘Green Belt Movement’ in Kenia en dit het in

2004 aan haar die Nobel prys vir Vrede besorg.

Haar leuse inspireer vandag nog duisende gewone

mense: ‘…when we plant trees, we plant the seeds of

peace and seeds of hope’.

Behalwe vir die verskillende boomplant aksies

waarby die Dendrologiese Vereniging vanjaar

betrokke was, is daar ook in samewerking met

die SABC se Radio Sonder Grense (RSG) ‘n projek

geloods om inheemse groot bome op te meet. (kyk

berigte elders). Dit is ‘n projek waarby die hele

familie betrokke kon raak, die natuurwetenskappe

onderwyser, sy leerlinge asook die boer op

die plaas. Wanneer ons dus hierdie jaar ‘n

boom plant, doen ons dit met ‘n gesindheid van

verantwoordelikheid en die wete dat ons saam ‘n

verskil kan maak.