Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Boomplantweek en die Internasionale Jaar van Woude - Dendro.co.za
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011

14

tree stories

boomstories

KOMMENTAAR OOR DIE GROOT KREMETART VAN GANNAHOEK

Kommentaar oor die groot kremetart van Gannahoek

Die groot kremetart van Gannahoek naby Makoppa in

die Thabazimbi-distrik trek reeds vir jare die aandag,

nie alleen weens sy ooglopend hoë ouderdom nie,

maar veral omdat dit die enigste van sy soort in

daardie omgewing is en weens die talle legendes

en staaltjies daarom heen. Daar is ook al beweer dat

dit die kremetart met die mees suidelike natuurlike

verspreiding in Afrika is.

Is die Gannahoek-verspreiding by 24˚ 26’ 16.7’’

Suid buitengewoon vir ‘n kremetart?

Gannahoek se kremetart is naby die suidelikste grens

van die spesie se verspreiding in Afrika. Maar dit is nie

die mees suidelike natuurlike boom van dié spesie

op die kontinent nie. Dié status behoort waarskynlik

aan ‘n kremetart in die Nasionale Krugerwildtuin of

Mosambiek. Daar staan byvoorbeeld in die wildtuin

‘n boom wat vir toeriste toeganklik is by 24˚ 37’ 6.29”

Suid. Alhoewel dit met die eerste oogopslag lyk of die

Gannahoekboom wat verspreiding betref ‘n uitskieter is

wat buite die spesie se natuurlike verspreidingsgebied

groei, is dit nie die geval nie. Net wes van Gannahoek

en op byna dieselfde breedtegraad in Botswana groei

daar kremetarte by Mochudi. Laasgenoemde is na

bewering die suidelikste natuurlike verspreiding in

Botswana. Elders in die Waterberg is daar enkele

kremetarte noordoos van Gannahoek in onder

andere die Lapalala-wildernisgebied. Die naaste

hoofverspreidingsgebied van die kremetart is egter

verder noord in die Limpopovallei, veral agter die

Soutpansberg. In die meegaande bydrae word

genoem dat die Gannahoekkremetart die grootste

natuurlike boom van sy soort is wat die verste wes (by

27˚ 08’ 46.7” Oos) in Suid-Afrika voorkom. Die stelling

blyk korrek te wees.

Hoe word die geïsoleerde voorkoms van die

Gannahoekboom verklaar?

Die boom by Gannahoek is óf die laaste oorblywende

lid van kremetartbevolkings wat vroeër in daardie

gebied gegroei het, óf dit het daar beland nadat ‘n

saad deur langafstandverspreiding ver weg van die

moederboom suksesvol ontkiem en gevestig het.

Dit is bekend dat die verspreiding van plantspesies

oor tyd verander in ooreenstemming met veral

natuurlike klimaatsveranderinge. So byvoorbeeld is

daar al stuifmeel van bosveldbome in afsettinge in

die Waterberg gevind wat tans nie meer natuurlik in

die gebied voorkom nie. Dit is nie onmoontlik dat die

Prof. Braam van Wyk

kremetart by tye in die verlede in groter getalle verder

suid as tans gegroei het nie. In sodanige geval sou die

boom by Gannahoek ‘n reliek uit ‘n vervloë tyd wees.

‘n Meer waarskynlike verklaring is dat

die Gannahoekboom gevestig het na

langafstandsaadverspreiding. Die geskiedenis van

die mens is nou verweef met die verspreiding van

baie plantsoorte in Afrika. Die mens is nie alleen

inheems in Afrika nie, maar dit is bekend dat hy

in historiese tye ‘n aktiewe rol gespeel het in die

verspreiding van baie boomsoorte op die kontinent.

In die opsig is die kremetart ‘n bekende voorbeeld.

Verspreidings waarby die mens betrokke was is

dikwels met argeologiese terreine geassosieer. Dit

sal insiggewend wees om uit te kyk vir moontlike

argeologiese tekens van menslike aktiwiteit in die

omgewing van die Gannahoekboom.

Die legende dat saad van die

Gannahoekboom deur die mens van sover weg as

Kenia na sy huidige groeiplek gebring is, is alhoewel

nie onmoontlik nie, hoogs onwaarskynlik. Daar is

soveel ander kremetartbome nader aan Gannahoek

waarvandaan saad veel makliker kon gekom het. Die

kremetart toon groot genetiese variasie in verskillende

dele van Afrika, tot so ‘n mate dat daar al voorstelle was

om dit in verskillende spesies te onderverdeel. Veral

die vorm van die vrugte toon groot streeksvariasie.

Dit sal sekerlik moontlik wees om met gesofistikeerde

DNS-tegnieke die naaste verwante van die

Gannahoekboom te bepaal, of ten minste ‘n beweerde

Oos-Afrika verbintenis uit te skakel of te bevestig. In

die verband is dit interessant dat die onderbroke

verspreiding van ‘n ander bosveldboom, die veel

skaarser bosveldrooiklapperbos (Erythrophysa

transvaalensis), ook al gekoppel is aan bewegings

van die mens tussen plekke waar in antieke tye onder

andere vir tin gemyn is in Suid-Afrika en Zimbabwe.

Saad van die spesie is vermoedelik deur die mense

as krale gebruik.

Kremetartsaad is bestand teen uitdroging,

bly lank kiemkragtig en kan potensieel oor lang

afstande versprei. Dit het ook ‘n harde saadhuid (is

sogenaamd hardskalig) en ontkiem beter nadat dit

deur die spysverteringskanaal van ‘n dier gegaan het.

Benewens die mens kon verskeie ander diere ‘n rol

by die inbring van die Gannahoekboom se saad van

iewers elders gespeel het. Moontlike saadverspreiders

oor langer afstande sluit in die olifant, swartrenoster en

sekere boksoorte, byvoorbeeld die eland. Bobbejane

versprei die saad in hul mis en speel ‘n belangrike rol

om kremetarte oor veral korter afstande te versprei.

Min is bekend oor die verspreiding van kremetartsaad

deur voëls (byvoorbeeld neushoringvoëls en

bosveldpapegaaie), maar dit is beslis ook ‘n

moontlikheid.

Waarom is daar slegs ‘n enkele kremetartboom

by Gannahoek?

Die feit dat daar in die omgewing van Gannahoek

nie ‘n bevolking van kremetarte is soos wat mens

sou verwag nie, is ongewoon. Dit mag onder andere

daarop dui dat huidige omgewingstoestande nie

meer gunstig is vir die natuurlike vestiging van

kremetartsaailinge in die betrokke omgewing nie. So

iets sou mens verwag indien die boom inderdaad ‘n

reliek is wat uit ‘n tydperk dateer toe die gebied se

klimaat anders was as wat dit tans is.

‘n Sleutelvraag is of die Gannahoekboom vrugte

dra en indien wel, of hulle kiemkragtige saad bevat.

Bestuiwing by die kremetart word bewerkstellig deur

veral vrugtevlermuise, maar ook nagapies en verskeie

soorte insekte. Dit kan aanvaar word dat bestuiwing

van die Gannahoekboom se blomme nie ‘n probleem

behoort te wees nie.

Ondanks die feit dat die kremetart een van die mees

bestudeerde bome in Afrika is, is daar nog onsekerhede

oor aspekte van sy voortplantingsbiologie. Daar word

Studies het aangetoon dat die gemiddelde

toename in groei in omtrek van ‘n kremetartboom

in die Zambesi vallei kan wissel van 0.15cm - ±

0.75cm / jaar was teenoor die 0.01cm / jaar in die

Limpopovallei. (Guy, G. L. 1970. Adansonia digitata

and its rate of growth in relation to rainfall in South

Central Africa. Proceedings Transactions Rhodesia

Scientific Association 54 (2) 69-84).

Sodra kremetartbome ouer word verminder die

groeitempo en kan hulle ‘krimp’ as gevolg van

hidroskopiese kondisies. Veranderinge is ook meer

drasties as die boom vol blare is en vanselfsprekend

speel die 40% water inhoud in die stam ook ‘n rol in

die bepaling van die werklike stam omtrek van die

boom. (Fenner, M. 1980. Some measurements on

the water relations of baobab trees. Biotropica 12(3):

205-209). So byvoorbeeld is ‘n kremetart boom wat in

1946 opgemeet is 60 cm dunner gewees as wat dit in

1931 was! (Esterhuyse et al. 2001)

KOMMENTAAR OOR DIE GROOT KREMETART VAN GANNAHOEK

Redaksionele Kommentaar

tree stories

boomstories

byvoorbeeld steeds gespekuleer of ‘n kremetart

na bestuiwing met sy eie stuifmeel vrugbare saad

kan vorm al dan nie, met ander woorde is die boom

selfverenigbaar of selfonverenigbaar. Die aanduidings

is dat stuifmeel van ‘n ander boom nodig is om vrugbare

saad te vorm, met ander woorde die kremetart is

selfonverenigbaar en benodig kruisbestuiwing.

Maar dit is nie so eenvoudig nie. Dit wil voorkom

asof kremetarte wat buite hul natuurlike

verspreidingsgebied aangeplant is na selfbestuiwing

wel vrugte met saad vorm, maar dat die embrio op

‘n vroeë stadium aborteer en dat die saad gevolglik

nie kiemkragtig is nie, ‘n verskynsel bekend as laatselfonverenigbaarheid.

Indien kruisbestuiwing tussen

verskillende bome nodig is, dan kan die gebrek aan

ander kremetartbome in sy omgewing ‘n verklaring

bied vir die enkele boom by Gannahoek.

Volgens die meegaande bydrae blyk dit dat die

Gannahoekboom wel vrugte dra. Dit sal insiggewend

wees om vas te stel of die saad in die vrugte normaal

ontwikkel het en kiemkragtig is. Waarnemings op

hierdie boom kan dalk help om die onsekerheid of

kruisbestuiwing noodsaaklik is vir die suksesvolle

voortplanting van die kremetart uit die weg te ruim.

Sulke waarnemings sal natuurlik slegs betekenisvol

wees indien daar geen aangeplante kremetarte is wat

in tuine in die omgewing van die Gannahoekboom

blom nie.

Gebaseer op Guy (1970) se aanname dat die

kremetartboom teen ‘n tempo van 0.75cm / jaar in

omtrek groei, kan kremetartbome se ouderdom

rofweg bepaal word deur die volgende formule te

gebruik: (Barnes, R.F.W. 1983. Effects of elephant

browsing on woodlands in a Tanzanian National Park:

Measurements, models and management. Journal of

Applied Ecology 20: 521-540.)

Ouderdom in jare = 0.213 X stam omtrek in cm

Indien hierdie formule op die Gannahoek-boom

toegepas word is die boom ongeveer 255 jaar oud.

Terselfdertyd sou die Sagole-boom naby Tshipise ±

698 jaar oud wees.

Die wêreld se ‘vetsugtigste’ boom is die Taxodium

mucronatum (Mexican Bald Cypress) met ‘n omtrek

van 57.9m, ‘n deursnee van 18.4m, hoogte van 41.85m

en die waarskynlike ouderdom is ± 1 230 jaar. Die

boom groei in ‘n begraafplaas naby die dorpie Maria

del Tule in Oaxaca, Mexiko. (Esterhuyse et al. 2001).

15

DENDRON » No/Nr: 43 » November 2011