02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hierdie soort is maklik te herken deur (1) die opgeblase eilande en die

geelbruin slippe en (2) die baie donker tot donker rooi kolle of lyne. Dit is

na verwant aan L. insularis, mat naby voorkom, maar dit verskil daarvan deur

dat laasgenoemde nie die geelbruin merke het nie. Ek is, egter, nie so seker

nie dat L. insularis nie ’n variante vorm is van L. Bromf ieldii nie. My wil dit

voorkom dat L. insularis aan die een einde van die variasie breedte van L.

Bromf ieldii staan en L. Bromf ieldii self, soos L. Bolus beskrywe, aan die ander

punt. Hierdie vraagstuk kan slegs opgelos word deur ’n noukeurige ondersoek

van die twee soorte in hulle natuurlike woonpiek. Aan mnr. A. A. Roux, Kei

moes, is ek vir die volgende beskrywing van die woon plek van L. Bromf ieldii

dank verskuldig: „L. Bromf ieldii groei in hoë koppe of heuwels met loodblou

klipriwwe, tamelik rof. Grond vas en hard met klein klippies versprei oor die

oppervlakte. Grondkleur rooi, kop baie rof. Waar L. Bromf ieldii groei is baie

mm bosse. Hulle groei ook nie onder bosse nie.” Mnr. Roux is een van die

ywerigste Lithops versamelaars in die land (Fig. 19).

✱Lithops Bromfieldii. Corpusculum maximum visum latere altero 3 cm. lat

ere altero 3.7 cm. longum, parte latissima ad 2.2 cm., fissura 1.6 cm. lata

3 cm. diam. cum fissura per 3–4 mm. ubi flos emerget tantum divergente,

fissura ad 4 mm. longa, saturate columbine griseum, supra planum sinon

irregulariter bullatum, fenestra ipsa in conspicua, brunneo grisea, margine

exteriore inaequaliter pectinate lobato, lobus pallide griseis, parte inter lobos

ferrugineo rubra, intra marginem notis prominentibus, linearibus vel ramosis,

pallide griseis, sparsis, ubique punctis parvis, ferrugineo rubris, leviter promi

nentibus, sat copiose ornata; pedunculus superne gradatim ampliatus, 3 cm.

figure 20 . lithops chrysocephala nel

60

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!