02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

figure 19 . lithops bromfieldii l. bol.

Lithops Brevis. (Plaat 4.) Plante enkel of twee of meer in ’n klomp; ver

keerd keëlvormig; boonste vlak plat; venster groot, deursigtig, oop, baie lig

groen gekleurd, met ’n paar elliptiese, bloedrooi lyne naby die soom (binne)

of die rooi merke afwesig; buitenste soom effens bogtig, fyn getand; binneste

soom reguit; die venster omsoom deur ’n liggeel gekleurde band met baie fyn

stippels. Blom gee!.

Namakwaland: Heuwel 5 myl S.O. van Viool’s Drif, Oranje

Rivier.

In die beskrywing van hierdie soort word dit deur L. Bolus vermeld dat

dit naverwant kan wees met L. olivacea en dat dit moontlikerwys ’n varieteit

daarvan kan wees. Hierdie sienswyse is m.i. nie juis nie, want ek het altwee

soorte in die lewende toestand gesien en ek meen dat L. brevis eerder met

L. Dinteri, wat net oorkant die Oranje R. groei verwant is. Met L. olivacea

het dit niks meer geineen nie as die oop venster nie. Die hoofverskil tussen

L. brevis en L. Dinteri is dat daar by laasgenoemde ’n 10–15 gloeiende rooi

kolle in die middel van die venster is, terwyl by L. brevis die rooi merke mm

of meer beperk is tot die kant van die venster en verder hulle is nie so baie

en ook nie so intensief glinsterend gekleurd as die van L. Dinteri. Deur ’n

vergelyking van Fig. 18 met Fig. 28 en die Plate 3 en 6 sal dit heel duidelik

wees wat die verskil is. Dit kan egter by verdere ondersoek blyk dat hierdie

twee soorte tog identies is en dan sou L. brevis moet verdwyn. Die skrywer

hiervan het die geleentheid gehad om ook L. Dinteri in lewende toestand te

ondersoek.

58

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!