02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

grey (fawn) colour, the projections disappear, increase in size, become flatter,

and in that way the window is divided into smaller areas. The upper sur

face has then a zebra appearance and assumes a more or less uniform colour.

Flowers white.

South West Africa: Granite mountains near Aus Gubub; Garub Gr.

Karasberge; Wittputz.

This beautiful species is characterised by the large, transparent, irre

gular window; the projecting laciniae raised above the level of the window

and thereby giving the whole a pronounced rugosity. These laciniae resemble

the projections of a very mountainous coast with its many irregular inlets

and bays into the sea. In the turgid condition the raised portions tend to

become flat. Usually the opaque parts are buff coloured, although this is not

a constant feature.

Figs. 17 and 17a and Plates 2 and 3 show quite clearly the nature

and the variation of the top surface. The parts of the transparent window

are distinctly shown.

In the transparent lines a few dark red lines can sometimes be observed,

although this does not seem to be a constant feature of this species.

Lithops Bella. (Plate 3, 4.) Plante enkel of klompe van twee of meer; ver

keerd keëlvormig; in die jong stadium is die boonste vlak effens konveks, ter

wyl in die ouere stadia dit mm of meer plat is; die mantel effens grys groen;

venster groot, deursigtig, onreëlmatig, donker tot liggroen omgewe deur geel

bruin, liggroen, ligbruin tot grysbruin soom; die buitenste kant van die soom

is geslip, die slippe varieer in lengte en in vorm, Maardeur die soom ’n ge

tande of dendritiese voorkome kry; ’n paar onreëlmatige gevormde, getande

slippe bokant die oppervlakte van die donkergroen dele van die venster; hier

die slippe vorm uitlopers in die venster in, waardeur die venster in kleinere

areas verdeel word; soms in die ouere vorms, indien geheel en al turgied, is

die boonste vlak sterk konveks en dan het dit ’n sebravoorkome; die binneste

soom reguit, fyn getand of geslip; in die ouere sowel as in die jongere stadia

het die geelbruin kleur ’n neiging om te verdwyn en word dan vervang deur

’n baie ligte groengrys kleur; die slippe in die venster word groter en ver

dwyn, word platter en daardeur word die venster in kleinere dele verdeel. Die

boonste vlak het dan ’n sebravoorkome en is dan mm of meer van een kleur.

Blomme wit.

Suidwes Afrika: Granietberge naby Aus Gubub; Garub; Gr. Karas

berge; Wittputz.

Hierdie soort groei blykbaar net op die sagte hange van die berge en

nie aan hulle basis nie en ook nie op die bergtoppe nie. Hierdie mooi soort

is een van die wenige Lithops soorte met wit blomme en word gekenmerk deur

die groot, deursigtige, onreëlmatige venster; die slippe (uitlopers in die venster)

55

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!