02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wat heelwat van mekaar in die aard van die boonste vlak verskil. Die plant

in Fig. 14 is die een vat ooreenstem met die oorspronklike tipe, rooierige, van

hierdie soort, terwyl die plant in Fig. 15, die bruinerige, alhoewel op die oog

’n verskillende plant is tog maar ’n L. Aucampiae. Laasgenoemde (Fig. 15) was

byna deur die skrywer as ’n nuwe soort beskrywe, want dit verskil blyk baar

heelwat van die plant soos oorspronlik deur L. Bolus beskrywe. By ’n besoek

aan ’n versameling van Dr. Geyer in Kaapstad, het dit geblyk dat die twee

blykbaar verskillende plante op die een en dieselfde woonplek by Daniels

kuil versamel is. Dr. Geyer se materiaal was vars van die veld. Hierdie twee

plante groei dus by mekaar en daar is dus geen twyfel nie, dat ons net een

soort het, L. Aucampiae, maar dat hierdie soort vrywel variabel is wat betref

die boonste vlak.

Die kante van die geslipte of dendritiese some is rooi gekleurd en dit

blyk dat hierdie kenmerk ’n konstante een is van hierdie soort of die venster

nou groot en oop is of met eilande voorsien. Die fyn rooi kleur tussen die

slippe van die soom is ’n kenmerk vat ons in staat stel om hierdie soort te

herken. Hierdie gekleurde lyne is afwesig by beide L. Venteri en L. Lesliei,

waaraan dit verwant is. Mnr. Minnaar deel my mee dat klomnpe van L. Au‑

campiae in die nabyheid van Vryburg ’n deursnit van by die 8 duim bereik.

Die grond rondom Grikwastad is ook effens rooier getint as die van Vryburg.

Die plant in Fig. 15 is net een van die plante vat vergroot is uit Fig. 16.

✱Lithops Aucampiae Corpuse. turbiniforme ferrugineum, apice saturatius

planum opacum grosseque notatum, notis prominentibus pallidioribus, punctis

figure 17 . lithops bella (dtr.) n.e. br.

53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!