02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

figure 16 . lithops aucampiae l. bol.

deursigtige lyne wat in mekaar vloei; in hierdie onreëlmatige gevormde venster

in die middelgedeelte van die boonste vlak, vorm die deursigtige dele (venster)

’n vrywel groot aaneengeslote olyfgroen venster; in die boonste vlak is daar

’n aantal onreëlmatige eilande, wat die venster dus in kleinere dele verdeel;

hierdie eilande is effens bokant die oppervlakte van die venster verhewe, hulle

is rooi gekleurd en gee dus ’n gerimpelde voorkome aan die boonste vlak; die

venster is omsoom deur ’n soom wat prominente dendritiese, halfdeursigtige

vertakkinge aantoon; die kante van hierdie dendritiese vertakkinge is effens rooi

gekleurd; soms is daar net een groot, oop, olyfgroen venster met ’n duide like

buitenste bruinerige soom, wat effens geslip is en in die inhamme van die

slippe is daar ’n effens, nouliks sigbare rooi kleur; die binnesoom is byna reguit.

Blomme geel.

Grikwaland Wes: Postmasburg; Danielskuil; tussen Kuruman en

Vryburg; Bechuanaland: Vryburg.

Mnr. Minnaar van Vryburg skrywe in verband met die voorkome van

L. Aucampiae as volg: „In die nabyheid van Grikwastad kom die plant op ’n

heuwel voor wat uit mooi rooi lakklip, geheel en al rooi, net soos lak bestaan.

Die grond is gruisagtig en afdraend sodat water nie daar kan dam nie. Lithops

soek gewoonlik skuilte onder klein bossies en lang graspolle, maar die gras

daar is nie hoog nie en die polle yl. Naby Kuruman kom die plant tussen

hoe en ruig gras en dan is daar ook kareebome (Rhus lancea) en taaibos (Rhus

obavata).”

52

Hierdie soort is baie variabel. Op dieselfde plek groei daar twee plante

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!