02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

BESKRYWING VAN DIE GESLAG.

Planteliggaam enkel of vorm klompe van 2–20, ingebed in die grond,

met net die boonste vlak vry, gewoonlik 2 6 em. in deursnit, klompe tot 20

em. in deursnit, verkeerd keëlvormig; boonste vlak eenvoudig, plat, konveks,

skuinskonveks of obkonies; boonste vlak vorm groot deursigtige areas wat

dikwels gereduseer is tot klein ingedrukte lyne of kolletjies, soms net deur

sigtige miniatuurvensters wat uitstaan bokant die oppervlakte van die venster

of ingesink is in die oppervlakte; venster met min of baie eilande of bedek

deur ’n skynbaar ondeursigtige bedekking wat geperforeer is deur ’n aan

tal klein ronde openinge; venster dikwels omsoom deur ’n oranje geel band;

boonste vlak eenvoudig of gerimpeld, met of sonder donkerder gekleurde in

gedrukte lyne, met of sonder rooi tot donker rooi lyne of kolletjies ingesink

in die blaar of staan daar bokant uit; soms vratte tussen die riwwe; soms

met dendritiese merke; venster met of sonder ’n geslipte of getande soom;

soom soms afwesig of binneste soom reguit of met ’n driehoekige deursig

tige deel waar die twee some mekaar ontmoet; kleur van boonste top wit

roomerig, wit, gryswit, geelwit, geelagtig, groen, groenwit, ligrooi, rooiagtig,

ligpers tot donkerpers.

Blom kom te voorskyn in die spleet tussen die twee blare; kelk nie

membraanagtig, gewoonlik 4–7 lobbig, soms 8 lobbig, steek effens bokant die

blare uit, geen buis bokant die vrugbeginsel; kroon met baie kroonblare, geel,

wit, wit met effens oranje, 1–4 kringe, lynvormig, stomp, gerond, met ’n keep

aan die toppunt; meeldrade baie, regop in ’n kolom, laere deel van helm draad

soms papille: vrugbeginsel onderstandig 4–7 hokkig, placentae op die buiten

ste wand of vloer van die saadhok; saadknoppe baie; styl kort of so te sê

afwesig, stempel 4–7, draadvormig: doosvrug 4–7 hokkig met 4–7 kleppe; die

kleppe met ’n dik sentrale kiel wat uitsit, kiel aan die punt gesplits, glad of

gerimpeld; sade baie, klein met ’n nippel aan die een kant, rond of gerond,

glad of fyn gerimpeld, donkerbruin of gedeeltelik donkerbruin en deursigtig

of eenkant deursigtig.

49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!