02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Drie plante elkeen waarvan uit twee plantliggame bestaan het, was

aan my gestuur onder die benaming L. Mundtii. Hulle werklike mate was as

volg:—

(A) 3.5 2.6 cm. 3.3 2.3 cm.

(B) 2.8 2 „ 2.3 1.7 „

(C) 2.8 2.2 „ 2.4 1.7 „

Ek het ook ’n besending van 193 plante waarvan slegs 157 bruikbaar

was van L. pseudotruncatella uit dieselfde lokaliteit naby Windhoek ontvang.

Al na hulle grootte na die deursnit van die top is hulle toe in die volgende

groepe verdeel:–

0.5–0.7 cm. ............................................. 10 plante

0.7–0.9 „ ............................................. 23 „

1.0–1.1 „ ............................................. 58 „

1.2–1.3 „ ............................................. 57 „

1.3–1.5 „ ............................................... 6 „

1.5–1.7 „ ............................................... 3 „

Die plante was gedurende Julie maand d.w.s. in hul rustoestand ver

samel. Gedurende die somer of reëntyd son hulle effens groter wees. Die

leser word verwys na Fig. 10 wat ’n tros plante van elk van die groepe hierbo

’n beeld voorstel. Uit die illustrasies kan ’n mens baie duidelik sien, dat die

grootte van ’n plant onbruikbaar is in die bepaling van ’n soort van Lithops.

Van die monsters van L. pseudotruncatella wat aan my gestuur was van

Heather Bell naby die Swart Nossop (Gobabis) was sommige 5 em. in deur

snee. Dit moet egter nie uit die oog verloor word nie dat hierdie plante in

sanderige grond groei, en hulle abnormale grootte is toe te skryf aan die san

derige bodem. Trouens die grootte van ’n plant verskil al na die geaardheid van

die plek waar hy groei en die tyd van die jaar waarin hy versamel was. Dinter

se L. alpina aan die anderkant groei op ’n hoogte van 2420 meters op die

rand van ’n krans. Die geringe grootte moet blykbaar toegeskryf word aan die

geaardheid van sy woonplek.

Onteurs het in die verlede dikwels die fout gemaak om ’n nuwe soort

te beskryf met net een enkele eksemplaar of gebrekkige materiaal tot hulle

beskikking. L. terricolor het ’n baie wye verspreiding en ’n poging is gemaak

om ’n soort L. Peersii te skep wat, soos veronderstel word, in sekere belangrike

opsigte van die tipiese L. terricolor verskil. Ek het ’n besending van ongeveer

400 plante uit een en dieselfde plek aan my laat stuur en dit het geblyk dat

hierdie plante in net soveel soorte kan verdeel word as wat daar graadverskille

in die topoppervlakte was. Deur betragting van die kleurplate van hierdie

species, sal die leser dadelik verstaan wat bedoel word. Waarnemings in die

veld gemaak op verskeie voorbeelde van L. terricolor, het my bewering gestaaf

dat daar wesentlik net een species is, daarby effens veranderlik. As ’n poging

son aangewend word om hierdie soort in verskeie soorte op te splits, sal dit

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!