02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

voor, dat jou moeilikhede begin wanneer jy ’n spesifieke skakering wil beskryf.

Die topoppervlakte is dikwels soos by L. pseudotruncatella, nie eengalig ge

kleurd nie. Verder verskil klein deeltjies van die oppervlakte van mekaar soos

by L. karasmontana. Terwyl die beskrywing dus in ’n deel van die topopper

vlakte son geld, is dit ongeldig in ’n deel slegs ’n paar millimeters verder.

Al na die blare verouder, word die onderskeid tussen die verskillende

dele ook duideliker. Wanneer plante uit hulle natuurlike woonplek verwyder

word en in Europa en in die vogtige streke van Suid Afrika gekweek word,

dan is die top geneigd om sy glans te verloor. Onder dergelike toestande steek

die plant ook bo die oppervlakte uit, word meer konveks en lyk effens groener

as dié wat pas uit die veld kom.

’n Verteenwoordiger van die genus wat ’n deel van die land (Bethlehem,

Pretoria) met ’n taamlike hoe reënval aard bewoon, is L. Lesliei. Hoewel L.

terricolor af en toe naby Port Elizabeth gevind is, waar die reënval taamlik

hoog en gereeld is, maar sy eintlike tuiste is die droogste dele van die Kaap

provinsie (Laingsburg) met ’n reënval van sowat twee duim per jaar.

Soms is daar by die gerimpelde soorte soos L. karasmontana, L. gra‑

cilidelineata ’n aanmerklike verskil tussen die kleur van die groewe en die

windings (riffels). Hierdie netwerk wat soms ’n uitstaande kenmerk is van

die topoppervlakte, kom ook al na die wyse waarop die riffels en groewe in

mekaar loop en al na sy klein variasies, in ’n verskeidenheid van vorme voor.

’n Uiterste geval is L. pseudotruncatella en L. verruculosa. In hierdie verband

moet ook L. Vallis‑Mariae genoem word. By hierdie besondere plant is die

oppervlakte vir die blote oog skynhaar uniform, maar in werklikheid bestaan

dit uit ’n groot aantal wurmvormig heen en weer kronkelende riwwe, presies

asof dit ’n stuk gebluste kalk is.

By die vasstelling van ’n species van Lithops moet die vlekkies veral die

in die induikings, noukenrig bestudeer word. By L. Erniana is daar ’n don

kerkleurige induiking, maar aan die end daarvan lê kort, bruin strepies met

liggeel omranding. Hierdie strepies staan reghoekig tot die hoofinduiking. Rooi

spikkels of kort strepies dui die oorkruisings aan tussen die ligte induikings

van L. chrysocephala.

Die soorte met rooi spikkels of vratte kan in twee aparte groepe verdeel

word: (i) soorte soos L. Dinteri, L. Dorotheae en L. insularis, waar die rooi

spikkels waterpas met en in die weefsel lê, en (ii) soorte soos L. Inae waar die

glansende rooi spikkels bokant die blaaroppervlakte uitsteek. In die eerste groep

is die selwande rooi gekleurd, terwyl die selruimtes by L. Inae ’n vloeistof,

anthocyan, bevat.

36

DIE VENSTER

Die topoppervlakte van die blaar is, soos reeds aangetoon, skynbaar on

deurskynend hoewel dit lig deurlaat, ’n feit wat maklik kan bewys word deur

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!