02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

togte met kar en osse en onder veeleisende toestande gemaak het, aangesien

die meerderheid van die Suidwes Afrika soorte in die allerdroogste dele van

daardie dor landstreke voorkom. As iemand na Lithops soorte soek, dan is ’n

kennis van die land noodsaaklik, want van alle plante is hulle miskien die

moeilikste om op die veld uit te ken. In die droë toestand sal ’n mens al

lopende op hulle trap sonder om hulle raak te sien.

Elke individuele plant (3) bestaan uit min of meer dig teen mekaar

sluitende blare op ’n kort stammetjie. Die totale deursnee van ’n plant vari

eer van naastenby 0.5 tot 5 cm. Laasgenoemde maat geld alleen vir uiterste

gevalle. By sommige is die twee blare deur ’n smal spleet van mekaar ge

skei, by andere staan die twee lobbe, ten minste by gevorderde leeftyd, stewig

weerskante toe uit en raak mekaar nie (L. divergens, L. Comptonii, L. Helmuti).

STAM

Soos reeds vermeld bestaan iedere plant uit twee of meer teenmekaar

sluitende blare op ’n kort stammetjie waarvan die deursnee rond is. Die lengte

van ’n internodium, die sogenoemde aanhegtingsone, is ongeveer gelyk aan

die dikte van die blaar. Die stam is dus nie vry nie; hy kom alleen vry na

die sappige blare verkrompel en dood gegaan het. Die oorblyfsels van die ou

blare is droog en papieragtig en hulle beskerm die jong blare gedurende die

vroeë groeistadia.

In die jeugstadium vertak die stam nie by sy groeipunt, d.w.s. aan die

basis van die spleet, nie, maar ’n nuwe paar blare word gevorm, waartussen

die groeipunt ingesluit lê. Hierdie blare word deur die oorspronklike saad

lobbe beskerm. Die blare is teenstandig en afwisselend met die ou blare en sit

op die stam net teenoor die ou blare, wat wegdroog en verdwyn na die nu

wes ontwikkel bet. Op hierdie wyse bring die groeipunt jaarliks ’n paar blare

voort wat kruisstandig is tot die vorige en dié wat sal volg.

Die blom wat op later stadium uitkom, word eindstandig gevorm, en

weerskante daarvan kom ’n paar nuwe blare tot ontwikkeling.

DIE BLAAR

Die twee blare tesame liet die vorm van ’n ge ïnverteerde keel waarvan

die basis aan die begin blootgestel is en die apeks in die grond ingebed lê.

Ons kan die basis van hierdie keëlvormige struktuur die top en die sye die

mantel noem. Vir die klassifikasie doeleindes is die basis uiters belangrik. Die

mantel is byna ondeurdringbaar vir water, en baie min lig bereik hom daar

by direk in aanraking is met die grond. Net onder sy oppervlakte is ’n laag

weefsels, die chlorenchyma of voedselvormende weefsel. Die sentraal geleë

weefsel van die ge ïnverteerde keel is deursigtig en dien vir die opberging

van water; al na die graad van die turgiditeit is die keel ook binne sekere

perke aan verandering van vorm onderworpe. Fig. 2 gee ons ’n idee van die

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!