02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Herr und Fr. Goltze, Urikos, Maltahöhe, wat ’n portret en lewende

materiaal van die moeilik te vinde soort, L. urikosensis, verskaf het.

Dr. A. L. Geyer, Kaapstad, vir waardevolle hulp en materiaal.

Mnr. M. Otzen, Kaapstad, vir lewende materiaal.

Mnr. W. Giess, vir die maak van tekeninge.

Dr. C. S. Grobbelaar, Stellenbosch, vir die nasien van die Afrikaanse

teks.

Besondere dank is ek verskuldig aan mev. Evelyn Krämer, Knysna, wat

deur die jare heen geen moeite gespaar het nie en wat die liefde van ’n

kunstenares geopenbaar het om die moeilike kleure en vorme van die plant

op te yang en op papier te stel. Ek wil haar bedank vir die wyse waarop sy

altyd bereid was om aan my wense te voldoen.

Ten slotte, my opregte dank aan die Universiteit van Stellenbosch vir

geldelike ondersteuning en die bereidwilligheid om hierdie werk onder sy naam

uit te gee.

G. C. NEL.

Junie, 1946.

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!