02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

VOORWOORD

Die oningewyde wat deur die Karoo en die Suidelike dele van Suid

wes Afrika reis en dan die veld deur die venster van ’n spoorwegwa of mo

torkar beskou, sal ’n indruk kry van verlatenheid en dorheid. Die plante wat

hy sien is onaantreklik, en die veld skyn uit groot kaal kolle met hier en

daar ’n droewige bossie te bestaan. Vir die plantkundige, egter, is juis die kaal

kolle dikwels die plekke wat hy die eerste besoek, want hier is soms plante te

vinde wat nie net uiters interessant is nie, maar waarin hy juis belangstel.

Aan die skrywer is ’n plek, bekend, omtrent ’n 100 tree van die hoofpad

en in die onmiddellike omgewing van ’n dorp, waar daar ’n taamlike groot

kolonie Lithops woon en die kolonie is maar aan min mense bekend. Onder

die enkele bossies, tussen die splete van die klipriwwe en op die kaal kolle,

is daar vir die plantkundige die juweeltjies. Die geslag Lithops, wat die tema

van hierdie boek vorm is één van daardie juweeltjies.

Laat ons sien wat die gemoedstemming is van iemand wat wel nie ’n

beroepsplantkundige is nie, maar wat self ’n planteliefhebber is en al baie

in die veld na Lithops gesoek het. Ek haal aan uit ’n brief van hom: „Daar

is vir my iets baie aantrekliks in Lithops. Die aanpassing is so eienaardig

en waar hulle groei so aanlokkend, dat ’n soektog vir Lithops vir my altyd

iets is met die atmosfeer van ’n avontuur—’n soektog as ’t ware na skatte,

wat ervaring en ondernemingsgees nodig het. Skatte van lieflikheid. Dan,

die vele soorte is verbasend, aangesien die verskil in vorm en grootte tussen

hulle nie groot is nie of kan wees nie.” Die skrywer van hierdie brief is dr. J.

Lückhoff, ’n hoogstaande spesialis in Kaapstad.

Die monografiese bewerking van ’n geslag behoort eintlik eers onder

neem te word as al die gegewens oor die geslag beskikbaar is. Soos dit maar

te dikwels gaan, is die kloof tussen die ideaal en die werklikheid maar baie

breed. In hierdie spesifieke geval is dit nog des te meer waar, want hierdie

geslag bewoon dele van ons land wat nie net ver van die beskawing af lê

Die, maar wat ook moeilik toeganklik is. As iemand hom dit dus ten doel

stel om al die nodige informasie vir die monografie eers in hande te kry, dan

sou daar nie net baie jare verstryk nie, maar dit is hoogs twyfelagtig of dit

moontlik sou wees om alles bymekaar te kry in die loop van die kort men

slike lewe. Al weet die versamelaar waar die plant groei, is hy nie altyd seker

dat hy die plant daar sal vind nie, want as daar ’n droogte heers is die plante

moeilik om te sien en soms glad nie te sien nie. Om hierdie punt te verdui

delik mag ek net verwys na L. brevis. Hierdie plant is jare gelede op ’n sekere

plek naby Vioolsdrif, Oranjerivier, ontdek. Mnr. P. van Heerden, Prinsipaal,

Hoër Skool, Springbok, het op my versoek onderneem om die plant te gaan

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!