Lithops - Au Cactus Francophone
Lithops - Au Cactus Francophone
Lithops - Au Cactus Francophone
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
162

50. LITHOPS WEBERI

Lithops Weberi. (Plate 43.) Growths of 2 or forming clumps tip to 10

plants; top of lobes slightly cons ex or flat; window large, open, transparent:

light green, grey green or even slightly purple green: in window a number of

mauve, mauve grey islands of different form, shape and size, or islands may

be absent, then there is one large window: islands raised slightly above surface

of window with result that transparent part of window is limited to a number

of narrow strips between the islands and these strips are inter connected and

confluent; this transparent part forms a kind of interwoven network over the

upper surface; outer margin denticulate, lobes obtuse and of irregular shape:

inner margin straight or slightly denticulate. Flowers yellow.

Ceres Karroo: In limestone.

Fig. 117–118 are photos of the plants in their natural habitat. The

plants grow in pockets in the limestone. Fig. 119–120 are photos to indicate

the range of variation of the upper surface.

✱Lithops Weberi. (Plate 43.) Corpuscularia turbiniformis; folia aequalia

vel subaequalia, convexa vel subplana; fenestra magna et bene visa, pelluc

ida, viridis vel griseo viridis vel purpureo viridis, insulis elevatis paucis vel

multis notata; margine exteriore multo diviso, laciniae irregulariter; margine

interiore prope fissuram plana vel multo diviso. Capsula quinquelocularis.

Die planteliggaam is 1.5–2 cm. breed en die lengte van die spleet is

circa 1 5 cm. Die boonste vlak is effens gewelfd of soms byna plat met ’n

groot deursigtige venster Mat of liggroen, grysgroen. grys òf selfs purpergroen

gekleurd kan wees. In die venster is daar ’n aantal eilande van verskillende

vorm en grootte of soms ontbreek die eilande byna geheel en al. Hierdie

eilande is effens verhewe bokant die oppervlakte van die venster. Die gevolg

is dat in hierdie geval is die deursigtige deel van die venster beperk tot ’n

aantal non strepe Mat in mekaar vloei. Die buitenste rand is sterk getand.

die lobbe is van onreëlmatige vorm; die binneste rand is óf reguit óf effens

getand. Doosvrug 5 delig. Blomme geel.

Calvinia Ceres Karroo: in verweringsopeninge in kalkbanke, Nel.

Sept. 1939.

Hierdie soort is na Mnr. Weber van Calvinia genoem aan wie ek die

plant te danke het. Hierdie soort is na verwant aan L. Otzeniana aan die een

kant en aan die ander kant aan L. Comptonii. Van die eerste soort verskil dit

deur (i) die verhewe eilande in die venster wat nie by L. Otzeniana voorkom

nie, en (ii) deur die fynere rand wat in die geval van L. Otzeniana baie grow

wer is. Van L. Comptonii verskil dit deurdat die genoemde eilande vat in die

geval van L. Comptonii meer ’n soort van netwerk vorm en dan is die venster

van L. Comptonii ook baie groter en oop.