02.05.2013 Views

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

Lithops - Au Cactus Francophone

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

deur die geheel ’n gerimpelde voorkome kry, soos die van L. turbiniformis,

blou grys in die duike ’n groot aantal baie klein donker grys vratte; buite

en binne some met lyne. Blom onbekend. (Fig. 114.)

Noordwes Kaap.

Hierdie soort is baie na verwant aan L. turbiniformis, maar cut verskil

daarvan in die volgende opsigte: (i) Dit is blou grys, terwyl L. turbiniformis

roesbruin of altans effens rota getint is en (ii) tussen die ruë is daar klein

donkergrys vratte, iets at sover onbekend is by die Lithops soorte. Hierdie

laasgenoemde kenmerk is eie aan hierdie soort. Hierdie klein vratte is maklik

sigbaar onder ’n 10 lens en net effens wet die blote oog.

Fig. 115 gee ons ’n idee van die voue en die kleur van die plant.

Fig. 116 is ’n portret van een van die lobbe van L. verruculosa en dit is

met ’n Leitz Panphot geneem en met ’n Millar objektief 100 mm. Dit toon

die voue heel duidelik aan en in die voue die vratte.

✱Lithops verruculosa. Corpuscularia turbiniformia; folia aequalia vel subae

qualia, subplana vel leviter convexa; fenestra nihil; superne rugosa, coeruleog

risea, inter rugas multis, minutis atro griseis verrucis notata; margo exterior

et interior liniis notatae capsula quinquelocularis.

North West Cape: Dr. van der Westhuizen, September, 1939.

figure 120 . lithops weberi nel

161

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!